Sasol Voëls van Suider-Afrika

Sasol Voëls van Suider-Afrika

by Ian Sinclair
     
 

View All Available Formats & Editions

Sasol Voëls van Suider-Afrika, die eerste keer in 1993 uitgegee, was nog altyd ’n topverkoper onder veldgidse. Hierdie vierde uitgawe is herskryf en aansienlik verbeter, wat verseker dat dit die streek se mees uitvoerig geïllustreerde en beproefde veldgids sal bly. Spesiebeskrywings is herskryf en sluit nou groepinleidings in; plate is herontwerp vir

Overview

Sasol Voëls van Suider-Afrika, die eerste keer in 1993 uitgegee, was nog altyd ’n topverkoper onder veldgidse. Hierdie vierde uitgawe is herskryf en aansienlik verbeter, wat verseker dat dit die streek se mees uitvoerig geïllustreerde en beproefde veldgids sal bly. Spesiebeskrywings is herskryf en sluit nou groepinleidings in; plate is herontwerp vir maklike gebruik en vergelyking; meer as 380 nuwe verbeterde illustrasies vervang vroeëres; illustrasies het vereenvoudigde byskrifte, wat onderskeidende kenmerke aanwys; verspreidingskaarte is bygewerk en toon hoe volop ’n spesie in die streek is en ook of dit ’n stand- of trekvoël is. Ander hulpmiddels is kalenderbalke wat spesies se voorkoms en broeitye toon, ’n gedeelte oor ‘hoe om die boek te gebruik’, sowel as sonogramme wat die roepe weergee van moeilik uitkenbare voëls wat onderskeidende roepe het.

Product Details

ISBN-13:
9781431702008
Publisher:
Penguin International
Publication date:
04/05/2012
Sold by:
Barnes & Noble
Format:
NOOK Book
Pages:
464
File size:
34 MB
Note:
This product may take a few minutes to download.

Meet the Author

Customer Reviews

Average Review:

Write a Review

and post it to your social network

     

Most Helpful Customer Reviews

See all customer reviews >