Stille Dood oor die Sahara: 'n Suid-Afrikaanse Held se Stryd in die Franse Vreemdelegioen, Boek 29

29. STILLE DOOD OOR DIE SAHARA - SAHARA AVONTUUR REEKS

Die verhaal begin in Dini Salam, ’n garnisoensdorp van die Franse Vreemdelegioen in die Sahara. Teuns Stegmann, ’n Suid-Afrikaner, en sy Duitse vriend, Fritz Mundt, sien ’n ongewone vliegtuig land. Kort daarna word Teuns na kolonel Le Clerq se kantoor ontbied. Hy word beveel om binne twee uur saam met kolonel La Crosse na Algiers te vlieg. Die rede vir die skielike opdrag is onbekend, selfs vir Le Clerq en sy tweede in bevel, kaptein D’Arlan. Dit skep vir Teuns ’n atmosfeer van misterie en afwagting.

Teuns word na Algiers geneem en aan generaal Du Bois, hoof van die Geheime Diens, voorgestel. Hy ondergaan intensiewe opleiding in Arabiese dialekte, kultuur, en gevegskuns. Die doel is om hom voor te berei vir ’n uiters gevaarlike solo-sending om ’n geheimsinnige Arabiese wapen te ontbloot. Teuns se planne sluit onder meer in die infiltrasie van ’n Arabiese konferensie, waar hy die aard van die vreesaanjaende wapen ontdek, ’n biologiese virus wat dodelike gevolge kan hê vir die Vreemdelegioen.

Sy intense opleiding en uitsonderlike vernuf stel hom in staat om deur te dring na die stad Doetra in die Atlas gebegtes. In Doetra moet hy die reuse loodregte kranse trotseer deur daar met ʼn tou af te daal. Dan moet hy die wetenskaplike professor bereik om sy notaboek en geheime formule in die hande te kry en die professor doodmaak. Net die geringste foutjie aan sy kant sal die einde van sy sending beteken en kos dit al Teuns se kennis, vaardighede en vasberadenheid om nie op te gee voor hy sy doel bereik het nie. Sal Teuns dit regkry om al die gevare te trotseer en slaag in sy doelwit of sal hy gevange geneem word voor hy daarin kan slaag?

#SaharaAvontuurReeks

1148002115

6.99 In Stock

eBook

$6.99 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

29. STILLE DOOD OOR DIE SAHARA - SAHARA AVONTUUR REEKS

Die verhaal begin in Dini Salam, ’n garnisoensdorp van die Franse Vreemdelegioen in die Sahara. Teuns Stegmann, ’n Suid-Afrikaner, en sy Duitse vriend, Fritz Mundt, sien ’n ongewone vliegtuig land. Kort daarna word Teuns na kolonel Le Clerq se kantoor ontbied. Hy word beveel om binne twee uur saam met kolonel La Crosse na Algiers te vlieg. Die rede vir die skielike opdrag is onbekend, selfs vir Le Clerq en sy tweede in bevel, kaptein D’Arlan. Dit skep vir Teuns ’n atmosfeer van misterie en afwagting.

Teuns word na Algiers geneem en aan generaal Du Bois, hoof van die Geheime Diens, voorgestel. Hy ondergaan intensiewe opleiding in Arabiese dialekte, kultuur, en gevegskuns. Die doel is om hom voor te berei vir ’n uiters gevaarlike solo-sending om ’n geheimsinnige Arabiese wapen te ontbloot. Teuns se planne sluit onder meer in die infiltrasie van ’n Arabiese konferensie, waar hy die aard van die vreesaanjaende wapen ontdek, ’n biologiese virus wat dodelike gevolge kan hê vir die Vreemdelegioen.

Sy intense opleiding en uitsonderlike vernuf stel hom in staat om deur te dring na die stad Doetra in die Atlas gebegtes. In Doetra moet hy die reuse loodregte kranse trotseer deur daar met ʼn tou af te daal. Dan moet hy die wetenskaplike professor bereik om sy notaboek en geheime formule in die hande te kry en die professor doodmaak. Net die geringste foutjie aan sy kant sal die einde van sy sending beteken en kos dit al Teuns se kennis, vaardighede en vasberadenheid om nie op te gee voor hy sy doel bereik het nie. Sal Teuns dit regkry om al die gevare te trotseer en slaag in sy doelwit of sal hy gevange geneem word voor hy daarin kan slaag?

#SaharaAvontuurReeks

Product Details

ISBN-13: 9781928498285
Publisher: Pieter Haasbroek
Publication date: 07/27/2025
Series: Sahara Avontuur Reeks , #29
Sold by: PUBLISHDRIVE KFT
Format: eBook
Pages: 100
File size: 6 MB
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews