Voëlvry

Wanneer dinge te warm raak vir die skatryk Duitse swendelaar Hans-Joachim Kramer, vestig hy hom en sy jong gesin op ’n plaas in Namibië. Hy stel vir Daantjie Weerlig as voorman aan om hom met sy boerdery te help. Kramer pas gou aan by die nuwe land en sy mense, maar vir sy blondekopvrou en hul tweeling raak die ongenaakbaarheid van die nuwe tuiste gou te veel en hulle keer terug Duitsland toe.
Wanneer Kramer vir Vaalperd Ses in diens neem, neem sake ’n dramatiese wending. Dié nuweling kruis swaarde met Daantjie Weerlig en hy sweer wraak wanneer hy uiteindelik gevra word om die plaas te verlaat.
Intussen is ’n lasbrief vir die inhegtenisname van Kramer in Duitsland uitgereik. Die agent wie se taak dit is om Hans-Joachim uitgelewer te kry, betrek die meedoënlose Vaalperd Ses om die Duitser die skrik op die lyf te jaag – met bloedige gevolge.
Gou word alles wat vir Kramer kosbaar was hom ontneem, maar dan ontmoet hy ’n jong vrou, Rachel da Silva, wie se wortels stewig geanker is in Afrika-grond ...

1142069469

7.49 In Stock
Voëlvry

Voëlvry

by Piet van Rooyen
Voëlvry

Voëlvry

by Piet van Rooyen

eBook

$7.49  $8.00 Save 6% Current price is $7.49, Original price is $8. You Save 6%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Wanneer dinge te warm raak vir die skatryk Duitse swendelaar Hans-Joachim Kramer, vestig hy hom en sy jong gesin op ’n plaas in Namibië. Hy stel vir Daantjie Weerlig as voorman aan om hom met sy boerdery te help. Kramer pas gou aan by die nuwe land en sy mense, maar vir sy blondekopvrou en hul tweeling raak die ongenaakbaarheid van die nuwe tuiste gou te veel en hulle keer terug Duitsland toe.
Wanneer Kramer vir Vaalperd Ses in diens neem, neem sake ’n dramatiese wending. Dié nuweling kruis swaarde met Daantjie Weerlig en hy sweer wraak wanneer hy uiteindelik gevra word om die plaas te verlaat.
Intussen is ’n lasbrief vir die inhegtenisname van Kramer in Duitsland uitgereik. Die agent wie se taak dit is om Hans-Joachim uitgelewer te kry, betrek die meedoënlose Vaalperd Ses om die Duitser die skrik op die lyf te jaag – met bloedige gevolge.
Gou word alles wat vir Kramer kosbaar was hom ontneem, maar dan ontmoet hy ’n jong vrou, Rachel da Silva, wie se wortels stewig geanker is in Afrika-grond ...

Product Details

ISBN-13: 9781415208885
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 11/11/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 288
File size: 405 KB
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews