Voëls van Eenderse Vere
’n Innemende verhaal in rym oor ’n pragtige African Grey-pappegaai, Nebukadnesar die Derde, en sy onwaarskynlike speelmaat, Belinda die hommelby. Nebukadnesar woon diep in die oerwoud van Afrika. Hy word kleurvol in die lewe geroep wanneer hy sy vlerke sprei om te vlieg, en sodoende sy pragtige veredos tentoonstel soos hy saam met sy geveerde vriende deur die lug sweef en duik. Maar elke diertjie moet ’n spesiale speelmaat hê! Belinda die by is Nebukadnesar se goeie maat en na ’n dag se harde werk, speel hulle heerlik saam wegkruipertjie in die oerwoud. Na hulle lekker gelag en nog lekkerder saam gespeel het, kry elkeen vir hulle ’n lêplekkie in ’n tamaaie ou boom en maak gereed vir ’n goeie nagrus. Claire Norden se bekende illustrasiestyl is helder en vrolik en hou bekoring in vir jonger lesers.
1123053019

3.0
In Stock
5
1

Voëls van Eenderse Vere
28
Voëls van Eenderse Vere
28Related collections and offers
3.0
In Stock
Product Details
ISBN-13: | 9781775841203 |
---|---|
Publisher: | Penguin Random House South Africa |
Publication date: | 09/18/2013 |
Sold by: | Barnes & Noble |
Format: | eBook |
Pages: | 28 |
File size: | 6 MB |
Age Range: | 3 - 6 Years |
Language: | Afrikaans |
About the Author
From the B&N Reads Blog