Vroeë lesers: Vlak 1 sigwoord-boek - 7 maklik leesbare stories met sigwoorde
As jy jou gr. R- en kleuterskoolkinders wil leer hoe om te lees, dan is hierdie die perfekte boek om mee te begin. Die sigwoord-boek beskik oor eenvoudige teks, herhalende woorde en illustrasies om jou kind te help met vooruitskattingsvaardighede en begrip. Dit is uitstekend vir beginner-lesers tussen die ouderdomme van 2 tot 5 jaar.
Die boek bestaan uit sewe stories, onder meer: Is jy my maatjie, Is jy 'n monster, Alles oor Kersfeesvader, Wil jy speel, As jy jou hond liefhet, Die lekkerste speelgrond nog en My eerste dag by die kleuterskool.
Sigwoord-flitskaarte en aktiwiteite word in hierdie boek verskaf. Die boek is deur 'n professionele opvoedkundige geskryf wat vir die afgelope 30 jaar vir duisende kinders leer hoe om te lees. Jy sal jou kind 'n groot hupstoot gee as jy hierdie boek aankoop.

1129987295

2.99 In Stock

eBook

$2.99 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

As jy jou gr. R- en kleuterskoolkinders wil leer hoe om te lees, dan is hierdie die perfekte boek om mee te begin. Die sigwoord-boek beskik oor eenvoudige teks, herhalende woorde en illustrasies om jou kind te help met vooruitskattingsvaardighede en begrip. Dit is uitstekend vir beginner-lesers tussen die ouderdomme van 2 tot 5 jaar.
Die boek bestaan uit sewe stories, onder meer: Is jy my maatjie, Is jy 'n monster, Alles oor Kersfeesvader, Wil jy speel, As jy jou hond liefhet, Die lekkerste speelgrond nog en My eerste dag by die kleuterskool.
Sigwoord-flitskaarte en aktiwiteite word in hierdie boek verskaf. Die boek is deur 'n professionele opvoedkundige geskryf wat vir die afgelope 30 jaar vir duisende kinders leer hoe om te lees. Jy sal jou kind 'n groot hupstoot gee as jy hierdie boek aankoop.
As jy jou gr. R- en kleuterskoolkinders wil leer hoe om te lees, dan is hierdie die perfekte boek om mee te begin. Die sigwoord-boek beskik oor eenvoudige teks, herhalende woorde en illustrasies om jou kind te help met vooruitskattingsvaardighede en begrip. Dit is uitstekend vir beginner-lesers tussen die ouderdomme van 2 tot 5 jaar.
Die boek bestaan uit sewe stories, onder meer: Is jy my maatjie, Is jy 'n monster, Alles oor Kersfeesvader, Wil jy speel, As jy jou hond liefhet, Die lekkerste speelgrond nog en My eerste dag by die kleuterskool.
Sigwoord-flitskaarte en aktiwiteite word in hierdie boek verskaf. Die boek is deur 'n professionele opvoedkundige geskryf wat vir die afgelope 30 jaar vir duisende kinders leer hoe om te lees. Jy sal jou kind 'n groot hupstoot gee as jy hierdie boek aankoop.

Product Details

ISBN-13: 9781507122532
Publisher: KC Global Enterprises Pty Ltd
Publication date: 12/05/2018
Sold by: Bookwire
Format: eBook
Pages: 1000
File size: 8 MB
Age Range: 3 - 5 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Katrina Kahler is 'n wêreldklas opvoedkundige wat vir die Nasionale Inspirerende Onderrig-toekenning genomineer is. Sy is die mede-outeur van ʼn ouerskap-reeks wat ʼn verskeidenheid boeke insluit om ouers te help om gelukkige, self-versekerde en suksesvolle kinders groot te maak. Sy is ʼn vindingryke opvoedkundige, spreker en ouerskap-adviseur en haar passie sluit in om kinders te help om hulle volle potensiaal te bereik – akademies, sosiaal en persoonlik.
Katrina se fiksieboeke vir kinders sluit in Diary of a Horse Mad Girl ('n reeks van vyf boeke), Bella (nog 'n perdereeks) en die Julia Jones-reeks. Hierdie boeke handel oor die emosionele traumas wat jong meisies beleef, vriendskapsprobleme en afknouery én die stories leer jong meisies om meer selfvertroue te hê en om positief te wees. Die boeke is geskik vir kinders tussen die ouderdomme van 9 tot 13.
Deur vir duisende jong kinders te leer hoe om te lees, spel en te skryf het vir Katrina die kennis en vaardighede gegee om 'n reeks vir vroeë lesers (kinders tussen die ouderdomme van 2 tot 6 jaar) te skryf. Hierdie eenvoudige boeke met herhalende teks, illustrasies om met begrip en vooruitskattingsvaardighede te help, sigwoorde en raad aan ouers, sal u kind help om 'n vlot en selfversekerde leser te word. Hoe bevoordeel sal u kind nie wees as u hierdie boeke vir hulle aflaai nie. Kyk 'n bietjie hoe hulle selfversekerheid en belangstelling vir lees sal toeneem.
Sy woon in die beeldskone Sonskynkus in Queensland, Australië, saam met haar man, twee wonderlike tieners en twee liefdevolle en vriendelike troeteldiere, 'n Labrador en 'n gemmerkat. Sy woon tans op 'n 4 hektaar-eiendom en haar dogter en seun geniet die plattelandse leefstyl met perde en motorfietse. Diary of a Mad Girl en Diary of a Motorcycle Crazy Boy is die resultaat van talle lesers wat aanhangers van Katrina se gesinsavonture geword het.
Haar doel in die lewe is om soveel moontlik kinders te help

Katrina se fiksieboeke vir kinders sluit in Diary of a Horse Mad Girl (’n reeks van vyf boeke), Bella (nog ’n perdereeks) en die Julia Jones-reeks. Hierdie boeke handel oor die emosionele traumas wat jong meisies beleef, vriendskapsprobleme en afknouery én die stories leer jong meisies om meer selfvertroue te hê en om positief te wees. Die boeke is geskik vir kinders tussen die ouderdomme van 9 tot 13.
Deur vir duisende jong kinders te leer hoe om te lees, spel en te skryf het vir Katrina die kennis en vaardighede gegee om ’n reeks vir vroeë lesers (kinders tussen die ouderdomme van 2 tot 6 jaar) te skryf. Hierdie eenvoudige boeke met herhalende teks, illustrasies om met begrip en vooruitskattingsvaardighede te help, sigwoorde en raad aan ouers, sal u kind help om ’n vlot en selfversekerde leser te word. Hoe bevoordeel sal u kind nie wees as u hierdie boeke vir hulle aflaai nie. Kyk ’n bietjie hoe hulle selfversekerheid en belangstelling vir lees sal toeneem.
Sy woon in die beeldskone Sonskynkus in Queensland, Australië, saam met haar man, twee wonderlike tieners en twee liefdevolle en vriendelike troeteldiere, ’n Labrador en ’n gemmerkat. Sy woon tans op ’n 4 hektaar-eiendom en haar dogter en seun geniet die plattelandse leefstyl met perde en motorfietse. Diary of a Mad Girl en Diary of a Motorcycle Crazy Boy is die resultaat van talle lesers wat aanhangers van Katrina se gesinsavonture geword het.
Haar doel in die lewe is om soveel moontlik kinders te help
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews