Weermagstories

Weermagstories

by Roelf Schoeman
Weermagstories

Weermagstories

by Roelf Schoeman

eBook

$8.49  $9.90 Save 14% Current price is $8.49, Original price is $9.9. You Save 14%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Ten spyte van die baie aandag wat dit op veral sosiale media kry, duur die letsels van die Grensoorlog voort. Baie wit Suid-Afrikaanse mans word steeds geaffekteer. As jy hulle vra om te vertel wat met hulle in dié oorlog gebeur het, bly hulle ontwykend. In Roelf Schoeman se boek vertel hy die ware verhale van veterane. Hulle deel hul soms hoogs onstellende ervarings en die nagevolge daarvan openhartig. Sedert die stigting van die 61 gemaganiseerde bataljon groep in 1979 is’n poging aangewend om sulke mense te help en die skryf van hul stories is deel hiervan. In Weermagstories ondersoek Schoeman die psigologiese impak van oorlogstrauma, en gee hy riglyne aan oudstryders sowel as hul gesinne oor hoe om finaal vrede te maak met die oorlog. Hy wys op die belangrikheid van veilige, ondersteunende geloofsgemeenskappe en bied verdere hulpbronne vir diegene wat beter toegerus wil wees. ’n Noodsaaklike en tydige boek.

Product Details

ISBN-13: 9780796315724
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 07/20/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 192
File size: 2 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Roelf Schoeman is tydens die Grensoorlog in die Kaprivi en in Ovamboland ontplooi. Hierna gee hy onderwys en was verbonde aan Militêre Inligting. Hy verwerf in 2007 sy MA in teologie met sy navorsing oor die trauma en posttraumatiese stres wat soldate ervaar. Hy is tans betrokke by die Sentrum vir Kontekstuele Bedienings by die Teologiese Fakulteit van die UP.

Read an Excerpt

Ten spyte van die baie aandag wat dit op veral sosiale media kry, duur die letsels van die Grensoorlog voort. Baie wit Suid-Afrikaanse mans word steeds geaffekteer. As jy hulle vra om te vertel wat met hulle in dié oorlog gebeur het, bly hulle ontwykend. _x000D_

In Roelf Schoeman se boek vertel hy die ware verhale van veterane. Hulle deel hul soms hoogs onstellende ervarings en die nagevolge daarvan openhartig. Sedert die stigting van die 61 gemaganiseerde bataljon groep in 1979 is’n poging aangewend om sulke mense te help en die skryf van hul stories is deel hiervan._x000D_

In Weermagstories ondersoek Schoeman die psigologiese impak van oorlogstrauma, en gee hy riglyne aan oudstryders sowel as hul gesinne oor hoe om finaal vrede te maak met die oorlog. Hy wys op die belangrikheid van veilige, ondersteunende geloofsgemeenskappe en bied verdere hulpbronne vir diegene wat beter toegerus wil wees. _x000D_

’n Noodsaaklike en tydige boek.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews