'n Spook in die huis

'n Spook in die huis

by Françios Loots
'n Spook in die huis

'n Spook in die huis

by Françios Loots

eBook

$10.49  $12.00 Save 13% Current price is $10.49, Original price is $12. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Die spook in sy huis kry alleenloper Paul nie verdryf nie, al probeer hy hoe hard om met ingewikkelde resepte sy dae om te bak. Sy lewe verander onomkeerbaar wanneer hy by ’n moord ingesleep word. Nou is sy lewe ook ’n koerantopskrif, nes dié wat hy elke nag bekook vir die Shrien Dewani-saak by die nuuskantoor waar hy werk. Die skaduwêreld van sado-masochisme kom tydens die Dewani-ondersoek aan die lig: ’n wêreld goed bekend aan Div. Fisieke pyn is hoe hy vergeet van sy afgetakelde pa en sy junkie-broer. Wanneer die gedaante van die vermoorde Anni Dewani lewensgroot aan Div verskyn, besef hy dat dít wat by hom spook nie slegs metafories is nie. Wat jaag ons, en wat maak ons vry? In ’n Spook in die huis, François Loots se sewende roman, word die kompleksiteite rondom ontvlugting en verlossing op boeiende en verrassende wyse verken.

Product Details

ISBN-13: 9781415210420
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 04/01/2019
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 264
File size: 1 MB
Language: Afrikaans

About the Author

François Loots het naby Prieska in die Noord-Kaap grootgeword. Hy studeer Engels, Duits en sielkunde aan die Universiteit van Kaapstad en Unisa en werk in die onderwys, landelike ontwikkeling en in die media. Sy roman Rooi Jan Alleman is vir die Universiteit van Johannesburg se prys vir kreatiewe skryfwerk benoem. Nadat hy in die buiteland woonagtig was, woon en werk hy nou in Kaapstad.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews