Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leerderboek
Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leerderboek bevat interessante leerstof én volkleurillustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Die taalinhoud, aktiwiteite en speletjies word met dié van ander vakke geïntegreer sodat dit die leerders se ervaringswêreld verryk en hul voorberei vir Graad 6. Die boek sal leerders help om oor onderwerpe te gesels; vlot te praat en te toesprake lewer; taalstrukture foutloos te gebruik; en transaksionele/kreatiewe tekste te beplan en te skryf.
1138744357

6.33 In Stock

eBook

$6.33 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leerderboek bevat interessante leerstof én volkleurillustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Die taalinhoud, aktiwiteite en speletjies word met dié van ander vakke geïntegreer sodat dit die leerders se ervaringswêreld verryk en hul voorberei vir Graad 6. Die boek sal leerders help om oor onderwerpe te gesels; vlot te praat en te toesprake lewer; taalstrukture foutloos te gebruik; en transaksionele/kreatiewe tekste te beplan en te skryf.

Product Details

ISBN-13: 9781775890102
Publisher: Best Books
Publication date: 06/20/2016
Series: Piekfyn Afrikaans
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 270
File size: 14 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Age Range: 10 - 11 Years
Language: Afrikaans

Read an Excerpt

Piekfyn Afrikaans Graad 5 is gemik op leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met dié van ander vakke geïntegreer sodat die kennis wat die leerders opdoen, hulle ervaringswêreld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 6.

Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaans taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings soos Pitkos, in ’n neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor. Dan is daar boonop die Piekfyn Afrikaans Leesboek om leerders se leesvaardighede te ontwikkel en ’n liefde vir lees te kweek.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews