7 ritmes vir kinders (eBoek): Le die regte grondslag vir jou kind se geloof

7 ritmes vir kinders (eBoek): Le die regte grondslag vir jou kind se geloof

NOOK Book(eBook)

$7.99 $8.99 Save 11% Current price is $7.99, Original price is $8.99. You Save 11%.
Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
Want a NOOK ? Explore Now

Overview

7 ritmes vir kinders (eBoek): Le die regte grondslag vir jou kind se geloof by Tom Smith, Lollie Smith

Ontdek ’n prettige manier om die regte grondslag te lê vir kinders se geloof. Met 7 RITMES VIR KINDERS gee Tom en Lollie Smith vir ouers (en ander versorgers) handige wenke oor hoe om kinders te lei om meer soos Jesus te wees en ’n verhouding met Hom te hê. Deur hierdie praktiese beginsels herhalend in kinders se lewe toe te pas, vorm dit ’n ritme om hulle meer en meer soos Jesus te laat word. Deel 1 fokus op die struikelblokke vir kinders en die proses van verandering. Deel 2 fokus op die sewe goddelike ritmes: 1. God is liefdevol en ontmoet ons waar ons is. 2. God is altyd beskikbaar en wil graag met ons ’n verhouding hê. 3. God is die weg en genees ons om in sy karakter te groei. 4. God is die Koning en vra ons om met ons talente sy koninkryk uit te bou. 5. God is drie-enig en nooi ons uit om in ’n gemeenskap te leef. 6. God is lief vir die hele wêreld en stuur ons om ook lief te hê. 7. God is kreatief en roep ons om Hom te volg in ons hele lewe. Elke hoofstuk in 7 RITMES VIR KINDERS sluit af met besprekingsvrae en ’n praktiese oefening vir die gesin. Ouers en ander versorgers kan ook www.kinderritmes.co.za besoek vir meer ondersteuning.

Product Details

ISBN-13: 9781431614639
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication date: 08/20/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: NOOK Book
Pages: 168
File size: 2 MB

Customer Reviews

Most Helpful Customer Reviews

See All Customer Reviews