Beloftes van sekerheid (eBoek)

Beloftes van sekerheid (eBoek)

by Beth Moore

NOOK Book(eBook)

$1.99

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Overview

Die wêreld waarin ons vandag leef, is vol onrealistiese verwagtings. God wil hê ons moet vry wees van hierdie beklemming en sekerheid in Hom vind.
BELOFTES VAN SEKERHEID handel oor 13 algemene vrese wat vroue teister. Vrese soos:
• wanneer die lewe onvoorspelbaar en onseker lyk;
• wanneer jy sekerheid kortkom;
• wanneer jy eensaam voel;
• wanneer jy smag na liefde;
• wanneer jou verhoudings ’n hupstoot nodig het;
• waar jy grense moet stel;
• wanneer jy onbeminlik voel;
• wanneer jy moeg is vir mededinging en konflik; en
• die tye wanneer jy God se verlossingskrag ekstra nodig het.
BELOFTES VAN SEKERHEID bestaan uit Skrifgedeeltes uit God se Woord en belangrike uittreksels uit Beth Moore se boek VERBY MET ONSEKERHEID.

Product Details

ISBN-13: 9781431606658
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication date: 11/20/2012
Sold by: Barnes & Noble
Format: NOOK Book
Pages: 56
File size: 2 MB

Customer Reviews