Die Amptelike K53 Slaag Jou Leerling- en Bestuurderslisensies Maklik: Vir motors, motorfietse en swaarvoertuie

Die Amptelike K53 Slaag Jou Leerling- en Bestuurderslisensies Maklik: Vir motors, motorfietse en swaarvoertuie

NOOK Book(eBook)

$1.99 $3.00 Save 34% Current price is $1.99, Original price is $3. You Save 34%.
Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
LendMe® See Details
Want a NOOK ? Explore Now

Overview

Die Amptelike K53 Slaag Jou Leerling- en Bestuurderslisensies Maklik: Vir motors, motorfietse en swaarvoertuie by Clive Gibson, Gavin Hoole, Bata Passchier

Hierdie topverkoper bied bestuurderslisensiekandidate weereens ’n grondige kennis van alles wat hulle moet weet om hulle vir hul leerlinglisensie- en K53-bestuurstoetse voor te berei. Die teks is hersien en bygewerk om veranderinge in verkeerswetgewing en die praktiese vereistes vir die amptelike K53 Defensiefbestuurstelsel in te sluit. Hierdie goed uiteengesitte, gebruikersvriendelike boek kombineer al die elemente wat nodig is om die skriftelike toets, terreintoets en padtoets vir motorvoertuie, motorfietse en swaarvoertuie te slaag, en is die enigste handleiding wat al die padreëls illustreer. Die teks, illustrasies en selftoetsing is as ’n geheel ontwerp om die leerproses vas te lê en dit makliker te maak om jou leerlinglisensie- of rybewystoets die eerste keer te slaag.

Product Details

ISBN-13: 9781432304102
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 04/01/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: NOOK Book
Pages: 144
File size: 7 MB

Customer Reviews

Most Helpful Customer Reviews

See All Customer Reviews