Die Daniel-plan in 'n neutedop (eBoek): 'n Beginnersgids tot 'n gesonder lewe

Die Daniel-plan in 'n neutedop (eBoek): 'n Beginnersgids tot 'n gesonder lewe

NOOK Book(eBook)

$2.99
Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
Want a NOOK ? Explore Now

Overview

Die Daniel-plan in 'n neutedop (eBoek): 'n Beginnersgids tot 'n gesonder lewe by Rick Warren, Daniel Amen, Mark Hyman

DIE DANIËL-PLAN IN ’N NEUTEDOP deur Rick Warren, Daniel Amen en Mark Hyman gee ʼn oorsig oor hoe om gesonder te lewe. In DIE DANIËL-PLAN IN ’N NEUTEDOP bespreek die skrywers eenvoudige maniere om gesonde keuses in die leser se huidige leefstyl te inkorporeer. Dit help die leser om te verstaan watter kosse hulle sterk en gesond sal hou. Hierdie boek fokus op die vyf uiters noodsaaklike elemente vir optimale gesondheid wat sukses bevorder: geloof, kos, fiksheid, fokus en vriende. Dié 40 dag-gids moedig lesers aan om DIE DANIËL-PLAN te gebruik om gesonder te leef en terselfdertyd hulle verhouding met God te verdiep.

Product Details

ISBN-13: 9781431612802
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication date: 09/08/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: NOOK Book
Pages: 164
File size: 885 KB

About the Author

Dr. Rick Warren, founding pastor of Saddleback Church in Lake Forest, California, is the author of the New York Times #1 best-seller The Purpose Driven Life. With over 10 million copies sold since its release in October, 2002, the book received the ECPA 2003 Book of the Year Award. Warren also wrote the Gold Medallion Award-winner The Purpose-Driven Church, with over one million copies sold in 21 languages. Other books by Rick Warren include The Power to Change Your Life, Answers to Life's Difficult Questions, Planned for God's Pleasure, and Personal Bible Study Methods. Dr.

Customer Reviews

Most Helpful Customer Reviews

See All Customer Reviews