DIE SAW EN CUITO CUANAVALE: 'n Taktiese en strategiese analise

DIE SAW EN CUITO CUANAVALE: 'n Taktiese en strategiese analise

by Leopold Scholtz
DIE SAW EN CUITO CUANAVALE: 'n Taktiese en strategiese analise

DIE SAW EN CUITO CUANAVALE: 'n Taktiese en strategiese analise

by Leopold Scholtz

Paperback

$19.50 
  • SHIP THIS ITEM
    Qualifies for Free Shipping
  • PICK UP IN STORE
    Check Availability at Nearby Stores

Related collections and offers


Overview

“Dit gebeur dikwels dat n skietoorlog deur n tweede oorlog gevolg word. Dié oorlog word nie met ammunisie of kartetse gevoer of met tenks and bomwerpers nie, maar met words.”

In 1987–1988 was die stowwerige Angolese dorpie Cuito Cuanavale die toneel van die laaste gevegte van die Grensoorlog. Sedertdien is dit die fokuspunt van ’n openbare debat oor wie eintlik hierdie oorlog gewen het.

Die leierskorps van die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) hou vol hulle is nooit verslaan nie, terwyl die alliansie van die Angolese MPLA-regering, Kuba en Swapo beweer hulle het die SAW uit Angola en Suidwes-Afrika verdryf. Hulle glo voorts die SAW wou Cuito Cuanavale beset en as afspringplek gebruik om Luanda in te neem.

Maar was Cuito Cuanavale ooit regtig ’n doelwit vir die Suid-Afrikaners? Dit is die vraag wat Leopold Scholtz vra wanneer hy onlangs gedeklassi-fiseerde dokumente in die weermagargief bestudeer en die taktiese en strategiese besluite ondersoek wat ’n bepalende rol in die ses groot veldslae van dié veldtog gespeel het.

Sy kritiese ontleding wys hoe maklik propaganda en politiek in die pad van feite kan staan.


Product Details

ISBN-13: 9781928248057
Publisher: Jonathan Ball Publishers
Publication date: 02/15/2020
Pages: 290
Product dimensions: 6.00(w) x 9.00(h) x 0.61(d)
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews