Die soekende hart (eBoek)

Die soekende hart (eBoek)

by Beverly Lewis

NOOK Book(eBook)

$10.49 $11.99 Save 13% Current price is $10.49, Original price is $11.99. You Save 13%.
Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
Want a NOOK ? Explore Now

Overview

Die soekende hart (eBoek) by Beverly Lewis

Met haar liefde vir oudtydse goed moes Jennifer Burns dikwels hoor sy is oudmodies, maar niemand is voorbereid op die jong vrou se besluit om die moderne leefstyl opsy te skuif ten gunste van die Ou Orde Amish nie. Maar dit is presies wat Jenny sonder haar familie se medewete doen toe sy by Samuel en Rebecca Lapp intrek en vir die biskop se vrou begin werk. Die mense van Hickory Hollow is nuuskierig oor die pragtige jong soeker onder hulle, in die besonder ’n aantreklike Amish-man. Maar hy is nie die enigste man wat om Jenny se aandag meeding nie. In DIE SOEKENDE HART word Jenny met baie uitdagings gekonfronteer in die tyd wat die Broeders haar gee om haarself te bewys: uitdagings van die hart sowel as die gees. Sal Jenny se geheime haar weerhou van die vrede waarna sy smag? Of sal hulle haar die weg huis toe wys?

Product Details

ISBN-13: 9781431614172
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication date: 05/04/2015
Series: Hickory Hollow , #4
Sold by: Barnes & Noble
Format: NOOK Book
Pages: 360
Sales rank: 970,260
File size: 2 MB

Customer Reviews

Most Helpful Customer Reviews

See All Customer Reviews