Dinosourusse, diamante & demokrasie

Dinosourusse, diamante & demokrasie

by Francis Wilson
Dinosourusse, diamante & demokrasie

Dinosourusse, diamante & demokrasie

by Francis Wilson

eBook

$7.99  $9.00 Save 11% Current price is $7.99, Original price is $9. You Save 11%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

’n Asteroïde so groot soos Tafelberg tref meer as twee miljard jaar gelede die plek wat uiteindelik Suid-Afrika sou word. Ná dié slag volg ’n onstuimige geskiedenis. Die storie begin in die tyd toe die aarde se rykste goudneerslae gevorm is. Van hier strek die verhaal tot verby die geboorte van demokrasie in 1994 – ’n ander gebeurtenis wat die wêreld se asem weggeslaan het. Langs die weg kom ’n mens die oudste dinosourusse wat ooit gelewe het teë, asook die planeet se heel eerste mense en vroegste kulture. Inkomelinge het die geskiedenis gevorm – jagterversamelaars, landbouers en kuddewagters, ystersmede vanuit die noorde, en immigrante vanuit Europa en Asië. Suid-Afrika se mense het oorlog gemaak en vrede gesluit, goud en diamante ontdek, glorieryke hoogtes bereik en in die dieptes van onderdrukking verval – totdat almal op ’n dag as gelykes in ’n ry ingeval het om vir ’n regering te stem wat hulle as demokratiese volk die een-en-twintigste eeu sou binnelei. Dit is die verhaal van dinosourusse, diamante en demokrasie. verkoopspunte

Product Details

ISBN-13: 9781415209516
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 06/19/2017
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 144
File size: 16 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Francis Wilson is emeritusprofessor aan die Universiteit van Kaapstad, waar hy vir 40 jaar Ekonomie gedoseer het. Hy het omvangryk oor die Suid-Afrikaanse ekonomie geskryf en was die stigter van Saldru aan die uk. Hy was onder meer die direkteur van die tweede Carnegie-ondersoek na armoede en ontwikkeling in Suider-Afrika, die raadsvoorsitter van die Universiteit van Fort Hare en die voorsitter van die nasionale advieskomitee vir water. Aniel Botha is die skrywer van ’n Dans met die dood en die digbundel Pirouette. Sy werk as taalversorger en woon in Kaapstad.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews