Dit is tyd (eBoek): 'n Historiese gebedsbyeenkoms wat 'n hele nasie geraak het

Dit is tyd (eBoek): 'n Historiese gebedsbyeenkoms wat 'n hele nasie geraak het

by Angus Buchan

NOOK Book(eBook)

$10.49 $13.99 Save 25% Current price is $10.49, Original price is $13.99. You Save 25%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Overview

Op 22 April 2017 het ongeveer 1 miljoen mense op ’n plaas net buitekant Bloemfontein bymekaargekom om vir Suid-Afrika te bid. Wat begin het as ’n versoek aan die evangelis Angus Buchan het gegroei tot een van die grootste gebedsbyeenkomste in die geskiedenis van Suid-Afrika. DIT IS TYD vertel hoe mans en vroue van alle ouderdomme en rasse byeengekom het om saam met Angus Buchan vir ons land se herstel te bid. Dit is ’n getuienis van God se genade en hoe hierdie historiese It’s Time-gebedsbyeenkoms in die lewe geroep is … in net ses weke. Hierdie boek bied: • Angus Buchan se persoonlike getuienis van die versoek wat alles begin het, God se bevestiging aan hom dat daar ’n byeenkoms moet wees en hoe alles in plek geval het daarvoor. • Getuienisse deur komiteelede van die wonderwerke wat gebeur het in aanloop tot die byeenkoms, asook op die dag van die byeenkoms. • Meer as 80 aangrypende getuienisse van mense wat die byeenkoms bygewoon het en hoe dit hulle lewe verander het. • ’n Afdeling wat handel oor die pad vorentoe • 24 bladsye met volkleur-foto's • Gebed volgens die ACTS-metode • Die sondaarsgebed en Ons Vader-gebed. Die kragtige getuienisse in DIT IS TYD is ’n bewys dat God steeds betrokke is by Suid-Afrika en die mense in die land; dat God mense van alle vlakke van die samelewing liefhet; en wat ons kan vermag as ons as ’n nasie onder sy Naam verenig.

Product Details

ISBN-13: 9781431620081
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication date: 09/06/2017
Sold by: Barnes & Noble
Format: NOOK Book
Pages: 212
File size: 11 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Age Range: 16 Years

Customer Reviews

Most Helpful Customer Reviews

See All Customer Reviews