Dit was oorlog: Van afkak tot bosbefok

Dit was oorlog: Van afkak tot bosbefok

by JH Thompson

NOOK Book(eBook)

$7.49 $11.30 Save 34% Current price is $7.49, Original price is $11.3. You Save 34%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now
LEND ME® See Details

Overview

In die 1970’s, 1980’s en vroeë 1990’s is honderde duisende jong mans vir militêre diensplig opgeroep. Die meeste het streng fisiese opleiding ondergaan en baie het aan die oorlog in noord-Namibië en Angola deelgeneem. Hierdie boek is ’n versameling besinnings oor en herinneringe uit daardie tyd, byeengebring deur JH Thompson wat onderhoude met voormalige nasionale dienspligtiges gevoer het. Bydraers sluit in gewone soldate en Spesmaglede, sjefs, medics en helikoptervlieëniers. Hulle bied ’n verskeidenheid van standpunte oor inklaar, opleiding, inspeksie, lyfwegsteek, grenspatrollies, geheime operasies en oorlogvoering, en dan die heraanpassing by die lewe op civviestraat. Die boek is ’n boeiende werk wat die gees en atmosfeer vasvang, die daaglikse roetine, die verveling, vrees, kameraderie en ander intense ervarings van ’n SAWsoldaat. Vir elkeen wat diensplig meegemaak het, sowel as hulle familie en vriende, is hierdie boek ’n moet. JH Thompson is in Spanje en Suid-Afrika opgevoed en was ook ’n veldwagter en toer gids. Sy woon en skryf in Johannesburg. Sy werk as ’n vryskutjoernalis vir koerante, tydskrifte en webwerwe.

Product Details

ISBN-13: 9781770222502
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 03/12/2012
Sold by: Barnes & Noble
Format: NOOK Book
Pages: 255
File size: 502 KB

Customer Reviews

Most Helpful Customer Reviews

See All Customer Reviews