Dol heuning

Die verhale in Dol heuning kring soos breedtegrade om ’n aardbol uit – van Suid-Afrika na Ysland, die Belgiese platteland en die Italiaanse Alpe.
In ’n boomryke Kaapstadse woonbuurt koester ’n paar hul seuntjie terwyl hul skoonmaker se kind in volle aangesig van die land se on­geregtighede moet staan.
In die yslandskap van Reykjavic sluk ’n vrou dol heuning saam met die man wat haar vir ’n ander verruil het en bring hulle ’n angswekkende aand saam met ’n gewelddadige Rus en sy metgesel deur.
Terwyl twee minnaars in New England aan die wreedheid van hul gasheer uitgelewer word toe sy menslikheid hom verlaat, ontferm ’n ma haar oor ’n straatkind op Park-stasie.
Die verhaalsiklus wat die kroon span, vertel hoe ’n jong Namibiër en sy Japannese vriendin ’n tragedie in die berge en ’n nag in ’n beklemmende chateau met ’n poel vol gloeiende palings beleef.
Ná die veelbekroonde Alfabet van die voëls, publiseer S J Naudé ’n tweede bundel kortverhale wat ontstel, verras, en boweal bekoor.

1138886886

14.0 In Stock
Dol heuning

Dol heuning

by S J Naudé
Dol heuning

Dol heuning

by S J Naudé

eBook

$14.00 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Die verhale in Dol heuning kring soos breedtegrade om ’n aardbol uit – van Suid-Afrika na Ysland, die Belgiese platteland en die Italiaanse Alpe.
In ’n boomryke Kaapstadse woonbuurt koester ’n paar hul seuntjie terwyl hul skoonmaker se kind in volle aangesig van die land se on­geregtighede moet staan.
In die yslandskap van Reykjavic sluk ’n vrou dol heuning saam met die man wat haar vir ’n ander verruil het en bring hulle ’n angswekkende aand saam met ’n gewelddadige Rus en sy metgesel deur.
Terwyl twee minnaars in New England aan die wreedheid van hul gasheer uitgelewer word toe sy menslikheid hom verlaat, ontferm ’n ma haar oor ’n straatkind op Park-stasie.
Die verhaalsiklus wat die kroon span, vertel hoe ’n jong Namibiër en sy Japannese vriendin ’n tragedie in die berge en ’n nag in ’n beklemmende chateau met ’n poel vol gloeiende palings beleef.
Ná die veelbekroonde Alfabet van die voëls, publiseer S J Naudé ’n tweede bundel kortverhale wat ontstel, verras, en boweal bekoor.

Product Details

ISBN-13: 9781415210680
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 03/01/2021
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 240
File size: 2 MB
Language: Afrikaans

About the Author

S J Naudé is die skrywer van Alfabet van die voëls en Die derde spoel. Sy werk is in verskeie tale vertaal en met etlike letterkundige pryse beloon, onder meer die Eugène Marais-, die uj-, die kykNet-Rapport- en die Hertzogprys. Sy korter werk is in Granta en joernale in die vsa, Nederland en Italië gepubliseer. Hy het aan die Universiteit van Cambridge en Columbia Regskool studeer. Ná jare in New York en Londen, woon hy tans in Kaapstad.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews