Gewete van klip (eBoek)

Gewete van klip (eBoek)

by Elize Parker

NOOK Book(eBook)

$7.49 $8.45 Save 11% Current price is $7.49, Original price is $8.45. You Save 11%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Overview

"Gewete van klip" is die derde en laaste boek in aangrypende Die Damaskusgangers-trilogie. Marlene Erasmus en Hanlie de Waal is as babas omgeruil, maar word mettertyd met hul biologiese ouers versoen, maar in beide se lewens het die kleintydtrauma 'n langdurende uitwerking. Nou as jong volwassenes ondergaan beide 'n identiteitskrisis om hul ware self asook hul identiteit in Jesus te vind. Hanlie se swangerskap en miskraam op agtienjarige ouderdom onderbreek haar studies as 'n sjef. Marlene se pa wat in die gevangenis was keer terug tot haar en haar gesin se lewe en sy moet ook sekere waarhede in die gesig kyk. Beide leer dat geheime onteenseglik keer dat jy jou roeping in die lewe vind. Dit is wanneer die Waarheid in jou lewe oorwin, wat jy jou ware identiteit vind.

Product Details

ISBN-13: 9781415332658
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication date: 10/01/2015
Series: Die Damaskusgangers
Sold by: Barnes & Noble
Format: NOOK Book
Pages: 256
File size: 1 MB

About the Author

Elize Parker is die skrywer van verskeie tydskrifverhale, kortverhale en romans. Sy het al verskeie boeke die lig laat sien waaronder Eersteling, Soos sagte kerslig en Gewete van klip. Haar tweede dagstukkieboek, Hoor God se stem, het in 2014 verskyn. Sy is ’n gesoute joernalis en benewens haar skryfwerk bied sy verskeie radioprogramme aan.

Customer Reviews

Most Helpful Customer Reviews

See All Customer Reviews