Hart sonder remme

Hart sonder remme

Hart sonder remme

Hart sonder remme

Paperback

$9.99 
  • SHIP THIS ITEM
    Qualifies for Free Shipping
  • PICK UP IN STORE
    Check Availability at Nearby Stores

Related collections and offers


Overview

Sonnika moet hom uit haar gedagtes verban, hom op haar rekenaar stoor en hom ver wegbêre om 'n ander dag te gebruik in 'n nuwe storie. Sy soek nie so 'n manlike verleiding in haar lewe nie. Nee wat! Dit was net die uitdrukking in sy oë wat haar ontspoor het. Enige meisie sal gevlei voel as 'n man na haar staar asof sy die begin en einde van sy bestaan is.Sy wil haar nie weer blootstel aan seerkry nie. Sy het te veel mense wat sy lief het, langs die pad verloor en met haar ouers in Los Angeles, besef sy opnuut hoe alleen sy is. Dis moeilik genoeg om met haarself saam te leef en vrede te maak met die verlies van haar tweelingsussie se dood. Tania was haar ander helfte. Sy is stil in haar slaap weggeneem. Sy het nie nou die tyd en energie vir 'n verhouding nie. Sy het spesiaal langverlof geneem om te skryf en dis wat sy gaan doen in Sonnebaai by die see. Sy is hier waar sy sonder onderbreking kan skryf. Sy wil haar in die interaksie van die hoofkarakters verloor. Sy wil nie die verwarrende emosies probeer ontleed wat die man in die kerk in haar ontketen het en met vrae worstel soos: Hoekom is dokter Beyers so skielik weg? Het julle die laaste aand rusie gemaak? Is hy weg omdat jy die verlowing weer uitgestel het? Is daar 'n derde persoon betrokke? Gelukkig is hier niemand wat vrae vra oor Beyers nie. Niemand wat haar hoor as sy hardop op die sandduine bid en oor Tania huil nie. Sy wil nooit weer betrokke raak en haar blootstel aan seerkry nie. Sy wil nie inspeksie doen na die verwarrende emosies wat die man in die kerk in haar ontketen het nie. As sy tog net die verwondering in sy blou oë, wat soos 'n mossel aan haar kleef, afgeskud kan kry. En sy wil nie blootgestel word aan Wouter Bekker, die eienaar van die restaurant en die woonwapark, sê attensies nie. Anton sing soos Leonard Cohen. Sy was so betower deur sy stem dat sy geen benul gehad het wat hulle gesing het nie. O, daardie oë! Helder kristalblou met 'n sagte kyk. Hoe sal dit lyk as hy sy swart kop buig om haar te soen en sy mond hare opeis?Maar voor daar nie afsluiting gekry word met haar verhouding met die vermiste dr. Beyers nie en sy klaarheid kry oor sy verhouding met die swanger Bienkie nie, is daar nie 'n toekoms vir hulle nie, al word hy so 'n deel van haar bestaan dat hy selfs as karakter in haar skryfwerk insluip. Was sy so meegevoer deur die mansmens se sjarme toe sy hier gesit en tik het? Nee, sy was nie, sy is nie meer in beheer nie."O, kyk daa&rgrave;s 'n perd!" roep 'n meisie langs Sonnika opgewonde uit. Sonnika kyk waarna almal staar en sien 'n ruiter op 'n spierwit perd in die vlak water aangery kom. Hy het 'n lang swartbroek en stewels aan. Die lang moue van die wit hemp staan bol in die wind. Is dit haar sprokies-ridder op die wit perd?

Product Details

ISBN-13: 9781653549078
Publisher: Independently published
Publication date: 12/31/2019
Series: https://storietydskrif.home.blog , #3
Pages: 160
Product dimensions: 6.00(w) x 9.00(h) x 0.37(d)
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews