n Nuwe man teen Vrydag (eBoek): Verander jou man se gesindheid, gedrag en kommunikasiestyl in 5 dae

n Nuwe man teen Vrydag (eBoek): Verander jou man se gesindheid, gedrag en kommunikasiestyl in 5 dae

by Kevin Leman

NOOK Book(eBook)

$7.99 $8.99 Save 11% Current price is $7.99, Original price is $8.99. You Save 11%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Overview

Wonder jy wat geword het van die Prince Charming met wie jy getrou het? Hy ignoreer jou, help jou met niks en sit permanent vasgenael voor die TV. Internasionaal bekende sielkundige en topverkoper-outeur dr. Kevin Leman het raad! Hy kan jou met ’N NUWE MAN TEEN VRYDAG help om die sensitiewe, romantiese en behulpsame man te kry waarvan jy nog altyd gedroom het – binne vyf dae. Die vyfdag-plan wat julle lewe radikaal kan verander in ’n neutedop: • Maandag: Werk saam ten spyte van julle verskille. • Dinsdag: Ontdek wie jou man regtig is, en leer hoe om te kommunikeer sodat hy jou behoeftes raaksien. • Woensdag: Vind uit hoe om te praat sodat jou man regtig sal luister, en hoe om te luister sodat jou man regtig sal praat. • Donderdag: Wat laat jou man geliefd voel? • Vrydag: Ontdek hoe om jou man se hart oop te sluit en jou liefdeslewe radikaal te verander. Dié boek bevat ook ’n kort opsomming van die hoofpunte, ’n vraelys en ’n bonusafdeling vir ernstiger huweliksprobleme.

Product Details

ISBN-13: 9781431604234
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication date: 12/30/2010
Sold by: Barnes & Noble
Format: NOOK Book
Pages: 212
File size: 2 MB

Customer Reviews

Most Helpful Customer Reviews

See All Customer Reviews