Om te onthou (eBoek): Herinneringe bring genesing te midde van tragedie

Om te onthou (eBoek): Herinneringe bring genesing te midde van tragedie

NOOK Book(eBook)

$7.99 $8.99 Save 11% Current price is $7.99, Original price is $8.99. You Save 11%.
Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
Want a NOOK ? Explore Now

Overview

Om te onthou (eBoek): Herinneringe bring genesing te midde van tragedie by Karen Kingsbury, Gary Smalley

Sy het haar hart gesluit vir liefde omdat sy oortuig is niemand, insluitende God, kan haar liefhê nie. Vier onwaarskynlike mense – Alzheimer-pasiente – dring onbewustelik tot haar deur en help haar om te onthou.
Dan gebeur die tragedie van 11 September, wat elkeen in die Baxter-familie se lewe vir ewig verander. Hulle word gelei om die belangrike dinge in die lewe te onthou en besluite te neem wat hartverskeurend en hoopvol is.
Landon Blake het Ashley al van sy tienerjare af lief. Na die aanvalle van 11 September probeer hy die pyn van haar verwerping verlig deur te help met die reddings- en opruimingspogings in New York.
OM TE ONTHOU is die tweede boek in die baie gewilde VERNUWING-reeks.

Product Details

ISBN-13: 9781431602285
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication date: 09/22/2009
Series: Vernuwing , #2
Sold by: Barnes & Noble
Format: NOOK Book
Pages: 452
File size: 1 MB

Customer Reviews

Most Helpful Customer Reviews

See All Customer Reviews