Omhels die lewe met albei hande (eBook): Vars inspirasie vir die lewe

Omhels die lewe met albei hande (eBook): Vars inspirasie vir die lewe

by Platt

NOOK Book(eBook)

$6.49 $7.45 Save 13% Current price is $6.49, Original price is $7.45. You Save 13%.
Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
Want a NOOK ? Explore Now

Overview

Omhels die lewe met albei hande (eBook): Vars inspirasie vir die lewe by Platt

Baie min van ons lei waarlik ‘glansryke’ lewens. ’n Groot deel van ons daaglikse lewens is roetine, en dit is maklik om in ’n groef te verval. Om te begin dink dat ons lewens maar doodgewoon en vervelig is en nie regtig saak maak nie. Leana Platt wys dat dit nie die geval is nie, en gee aan ons ’n vars perspektief op baie aspekte van ons lewens wat ons as alledaags beskou. Sy help ons om met nuwe oë te kyk na ons kinders, ons vriendskappe, ons huwelik en ander verhoudings, te lewe wat ons gegun is te waardeer en te vier, en die meeste te maak van dit wat ons het, te verstaan dat daar krag is in die eenvoudige dinge in die lewe, en in 'n eenvoudige lewe, en opnuut te besef dat ’n verhouding met ons Hemelse Vader die sleutel is om hierdie lewe waarlik voluit te geniet. Die 60 oordenkings in Omhels die lewe met albei hande die sal jou inspireer, motiveer en jou nuwe energie gee om jou dagtaak met oorgawe aan te pak.

Product Details

ISBN-13: 9781415335468
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication date: 08/01/2016
Sold by: Barnes & Noble
Format: NOOK Book
Pages: 192
File size: 3 MB

About the Author

Leana Platt is 'n gewilde geleentheidspreker wat sowel plaaslik as internasionaal optree. Saam met haar man, Alan, is sy al vir meer as 20 jaar in die bediening by Doxa Deo, Pretoria. Sy bedien graag by vrouebeyeenkomste. Haar passie is om vroue te help om God se Woord op 'n praktiese manier uit te leef, en 'n mentor te wees vir vroue wat voltyds in die bediening is en leierskapposisies beklee.

Customer Reviews

Most Helpful Customer Reviews

See All Customer Reviews