Saartjie Omnibus 4
In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voortgesit. In Saartjie se skatte sorg spoke en skatte dat Saartjie weereens Lynnekom se heldin word. Sy en Galpil gaan ’n weddenskap aan om te sien wie is bang vir spoke en wie nie. In Saartjie se kliek ontdek Saartjie ’n boek oor ’n groep meisies in Engeland wat ’n kliek gevorm het en besluit summier die Drie Muskiete moet ’n ander naam en nuwe doelstellings kry. In Saartjie se kêrel lees Saartjie ’n artikel oor hipnose en besluit dadelik om Anna en Lina as proefkonyne te gebruik. Maar soos gewoonlik verloop dinge nie heeltemal soos beplan nie. Saartjie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word.
1122798648

9.04 In Stock
Saartjie Omnibus 4

Saartjie Omnibus 4

by Bettie Naudé
Saartjie Omnibus 4

Saartjie Omnibus 4

by Bettie Naudé

eBook

$9.04 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voortgesit. In Saartjie se skatte sorg spoke en skatte dat Saartjie weereens Lynnekom se heldin word. Sy en Galpil gaan ’n weddenskap aan om te sien wie is bang vir spoke en wie nie. In Saartjie se kliek ontdek Saartjie ’n boek oor ’n groep meisies in Engeland wat ’n kliek gevorm het en besluit summier die Drie Muskiete moet ’n ander naam en nuwe doelstellings kry. In Saartjie se kêrel lees Saartjie ’n artikel oor hipnose en besluit dadelik om Anna en Lina as proefkonyne te gebruik. Maar soos gewoonlik verloop dinge nie heeltemal soos beplan nie. Saartjie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word.

Product Details

ISBN-13: 9780798170383
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 10/06/2015
Series: Saartjie Omnibus , #4
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 432
File size: 598 KB
Age Range: 9 - 12 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Bettie Naudé (die skrywersnaam van Topsy Smith) se karakter Saartjie is al jare lank gewild onder jong Afrikaanse lesers. Smith is een van die suksesvolste jeugboekskrywers in Afrikaans. Sy Trompie- en Saartjie-reekse het ’n belangrike bydrae tot die Afrikaanse letterkunde gelewer en dit het jongmense baie jare lank lus en lief vir lees gemaak.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews