Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg

Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg

by Lilian Paramor
Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg

Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg

by Lilian Paramor

eBook

$12.49  $16.35 Save 24% Current price is $12.49, Original price is $16.35. You Save 24%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Suster Lilian is Suid-Afrika se geliefde en vertroude babasorgkenner. In dié nuwe uitgawe van haar hoog aangeskrewe Babasorgboek gee sy praktiese raad oor alles waaroor nuwe ouers wonder, wat om te wagte te wees in baba se eerste twaalf maande, leer jouself as ouèr vertrou, algemene kwellings - van koliek, winde en kindersiektes tot eet- en slaapprobleme, hoe om ’n baba- en ouervriendelike roetine te vestig, bors- en bottelvoeding, tande kry, toiletonderrig, ontwikkelingsmylpale, dissipline, vaste kos - met hope inspirasie vir baba- en peutermaaltye, op reis en met vakansie met kleingoed, noodhulp en homeopatiese, medisyne en wenke vir werkende ouers.

Product Details

ISBN-13: 9780798159043
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 08/24/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 344
File size: 9 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Suster Lilian het ’n graad in verpleegkunde en spesialiseer in swangerskap, geboorte, kindersorg en ouerskap. Haar praktiese en bewese raad is gegrond op die beste van sowel konvensionele as natuurlike gesondheid. Sy is welbekend oor die radio, op TV en in ouerskaptydskrifte, en bedryf haar gewilde sentrum in Pretoria al sedert 1988. Met 30 jaar se ondervinding is sy gewis Suid-Afrika se voorste adviseur oor babas en ouerskap.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews