Swaard van die Gode (Afrikaanse Uitgawe): (Afrikaans Edition)

Swaard van die Gode (Afrikaanse Uitgawe): (Afrikaans Edition)

by Anna Erishkigal

Paperback(2nd ed.)

$11.99
View All Available Formats & Editions
Choose Expedited Shipping at checkout for guaranteed delivery by Thursday, April 2

Overview

Van die begin van tyd, is twee antieke teëstanders in ʼn stryd vir beheer van die aarde. Een man het opgestaan om by die mensdom te staan. 'n Soldaat wie se naam ons steeds vandag onthou...

.

Engelagtige Magte Kolonel Mikhail Mannuki'ili word wakker, noodlottig gewond, in sy skip wat neergestort het. Die vrou wat sy lewe red het vermoëns wat bekend lyk, maar met geen geheue van sy verlede, kan hy nie onthou hoekom nie!

.

Ninsianna se mense het profesieë van 'n gevlerkte Kampioen, 'n swaard van die gode wat haar mense teen 'n Bose Een sal verdedig. Mikhail dring aan dat hy geen demi-god is nie, maar sy geheimsinnige vermoë om dood te maak vertel ‘n ander storie.

.

Intussen, in die hemele, fluister boosheid vir 'n stuurse prins. 'n Sterwende spesie probeer om uitsterwing te verhoed. Twee keisers, gevestig in hulle antieke ideologieë, kan nie die groter bedreiging sien nie. Alles in hierdie wetenskapfiksie oorvertelling van die mensdom se mees epiese verhaal oor die stryd tussen goed en kwaad, die botsing van keiserryk en ideologieë, en die grootste superheld op die aarde, die Aartsengel Mikhail.

.

Hierdie boek is NIE godsdienstige fiksie nie!

.

Spesiale BONUS: sluit die reeks se oorsprong storie in, 'Helde van Ouds 'n Novella.'

Product Details

ISBN-13: 9781949763263
Publisher: Seraphim Press
Publication date: 07/08/2019
Series: Swaard van die Gode , #1
Edition description: 2nd ed.
Pages: 264
Product dimensions: 5.25(w) x 8.00(h) x 0.55(d)

About the Author

Anna Erishkigal is 'n prokureur wat fantasie fiksie skryf as 'n alternatief om van die hof af huis toe te kom en haar kinders onder kruis verhoor te sit. Sy skryf onder 'n skuilnaam sodat haar kollegas nie bevraagteken of haar wetlike pleitstukke ook fantasie fiksie is nie. Baie van die wet, soos dit uitdraai, -is- fantasie fiksie. Prokureurs verkies dit net om dit 'ywerig om die kliënt te verteenwoordig' te noem.
.
Partykeer help dit om die donker gedeelte van die lewe te sien, dit maak soms baie interessante fiktiewe karakters, die tipe wat jy of wil opsluit, of huis toe wil hardloop om daaroor te skryf. In fiksie, kan jy soms die feite bietjie draai, sonder om te veel bekommerd te wees oor die waarheid. In wetlike pleitstukke, as jou kliënte vir jou jok, lyk jy soos 'n idioot voor die regter.
.
Ten minste, in fiksie, wanneer 'n karakter lasting begin raak, kan jy hom altyd uit die boek verwyder ....

Customer Reviews