Wat is geestelike oorlogvoering? (eBoek)

Wat is geestelike oorlogvoering? (eBoek)

by Stanley D. Gale, Nina Smit

NOOK Book(eBook)

$1.99

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Overview

Wat is geestelike oorlogvoering? Wie is ons vyande? Hoe kan ons hulle teenstaan? Dié sake is vir alle gelowiges van belang. In WAT IS GEESTELIKE OORLOGVOERING? gee Stanley D. Gale geestelike en praktiese riglyne om daagliks sterk te staan teen Satan en sy planne. Deur te fokus op Christus se verlossingswerk onthul hy Satan se taktieke en gee ’n oorlogsplan om in Christus sterk te staan en op Hom te wag. Hierdie klein, kompakte boekie is ideaal vir evangelisasie-doeleindes en vorm deel van DIE HOEKSTENE VAN GELOOF-reeks.

Product Details

ISBN-13: 9781431612789
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication date: 08/27/2014
Series: Hoekstene van geloof
Sold by: Barnes & Noble
Format: NOOK Book
Pages: 48
File size: 632 KB

Customer Reviews

Most Helpful Customer Reviews

See All Customer Reviews