Sushi en shosholoza: Rugbyreise en pelgrimstogte in Japan

Sushi en shosholoza: Rugbyreise en pelgrimstogte in Japan

by Erns Grundling
Sushi en shosholoza: Rugbyreise en pelgrimstogte in Japan

Sushi en shosholoza: Rugbyreise en pelgrimstogte in Japan

by Erns Grundling

Paperback

$34.00 
  • SHIP THIS ITEM
    Qualifies for Free Shipping
  • PICK UP IN STORE
    Check Availability at Nearby Stores

Related collections and offers


Overview

In 2018, kort op die hakke van sy topverkoper-memoires oor die Camino, Elders, en die kykNET-reeks Elders: Die Camino, reis Erns Grundling met 'n TV-span na Japan om 'n nuwe Elders-reeks te gaan verfilm oor die land waar die Rugbywêreldbeker 2019 sal plaasvind. Sushi en shosholoza is sy verslag van die reis. Kom stap weer saam met Erns, dié keer op die plek waar talle Suid-Afrikaners laat in 2019 die Bokke sal gaan ondersteun. Konnichiwa, Japan!

Product Details

ISBN-13: 9780795802133
Publisher: Queillerie
Publication date: 08/27/2019
Pages: 282
Product dimensions: 5.00(w) x 8.00(h) x 0.64(d)
Language: Afrikaans

About the Author

Erns Grundling is 'n TV-aanbieder (kykNET Elders: Die Camino, Die Ware Naarheid) en veelbekroonde joernalis (voorheen by Weg, LitNet, Insig en Huisgenoot). Hy woon in Kaapstad. Sy 2017-reisboek Elders, oor sy Camino-staptog, was 'n groot treffer en is nou ook as Walk it Off beskikbaar. Koshuis (2018), wat Erns saamgestel het, was ook baie gewild.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews