Flenters
Flenters is geskryf oor baie jare - op stukkies papier, agterop kwitansies, aankope lysies,
doktersrekeninge. Enige iets wat byderhand was om my gedagtes op neer te skryf.
Dit het my opgeval dat al hierdie flentertjies, soos stukkies van `n legkaart, my lewensreis weerspieël.
`n Reis van baie seisoene - die van jong vrou, eggenote, moeder, ouma en aktrise.
Ek wil graag glo dat die leser `n mede-reisiger sal word.
`n Reis wat dalk, wie weet, nou eers begin...
1142969316

21.47
In Stock
5
1
21.47
In Stock
Product Details
BN ID: | 2940178099384 |
---|---|
Publisher: | Digital On Demand |
Publication date: | 01/15/2017 |
Edition description: | Unabridged |
Language: | Afrikaans |
Videos

From the B&N Reads Blog