Geheim van die Kinders van die Maan
"Geheim van die Kinders van die Maan" beskryf die avonture wat die Pretorius-gesin beleef na 'n vliegtuigongeluk wat hulle weerloos in die diepe Kalahariwoestyn laat. Op hulle soeke na hulp vir hulle beseerde vader, word die twee Pretorius tieners deur die San gered en hulle ondervind die fassineerende lewenswyse en geheime van hierdie merkwaardige volk en die unieke wyse wat hulle met die natuur saamleef. Verder, beskryf die boek die opwindende gebeure en gevare wat die kinders moes trotseer, hoe hulle deur barbare ontvoer is, hoe hulle 'n skatkamer ontdek het en ook hoe hulle op verrasende wyse ontsnap het en gered is. Die boek verskaf, deurgans, prikkelende, heilsame maar ook leersame leesstof wat beide ons jonger tiener seuns en dogters sal geniet.
1147838889

9.99
In Stock
5
1
Geheim van die Kinders van die Maan
116
Geheim van die Kinders van die Maan
116Paperback
$9.99
9.99
In Stock
Product Details
| ISBN-13: | 9781997443162 |
|---|---|
| Publisher: | Malherbe Uitgewers |
| Publication date: | 07/15/2025 |
| Pages: | 116 |
| Product dimensions: | 5.50(w) x 8.50(h) x 0.24(d) |
| Language: | Afrikaans |
From the B&N Reads Blog