Asiatiese Kortverhale, deur nege outeurs, het elk `n Asiaat of speel af in Asië as hoof agtergrond.
Asiatiese Kortverhale het gebeur as gevolg van `n reeks gebeure een naweek in Mei 2015. `n Vriend het my vertel dat hy verskeie kort stories met Asië as agtergrond het, ek het genoem dat ek ook `n paar stories het, nog `n vriend het my `n epos gestuur dat hy `n kort verhaal oor Pattaya wil skryf, en een van my Thai niggies het vir my haar nuutste foto gestuur, die een op die voorblad van die bundel.
Dit was asof iemand iets vir my probeer vertel het, of `n klomp het in elk geval.
Die negentien stories deur nege outeurs in hierdie bundel was almal in een maand na my gestuur, maar verskil net soveel soos hulle outeurs. Die stipulasie was dat Asië of `n Asiaat moes sterk na vore kom in die storie. Ons het stories met Kambodja, Sjina, Laos, Maleisië, Pakistan, Thailand, die VSA en Vietnam.

ASIATIESE KORTVERHALE

ASIATIESE KORTVERHALE
Related collections and offers
FREE
with a B&N Audiobooks Subscription
Product Details
BN ID: | 2940174861275 |
---|---|
Publisher: | Tektime |
Publication date: | 07/14/2022 |
Edition description: | Unabridged |
Language: | Afrikaans |
Videos