Die wilde swane - De vilda svanarna (Afrikaans - Sweeds): Tweetalige kinderboek gebaseer op 'n sprokie van Hans Christian Andersen, met aanlyn oudio en video

Paperback

$11.80 
  • SHIP THIS ITEM
    Qualifies for Free Shipping
  • PICK UP IN STORE
    Check Availability at Nearby Stores

Related collections and offers

Overview

'n Pragtig geïllustreerde verwerking van Andersen se klassieke sprokie. Tweetalige uitgawe (Afrikaans en Sweeds), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Sweeds.
"Die wilde swane" van Hans Christian Andersen is met reg een van die gewildste sprokies ter wêreld. Die storie se tydlose vorm raak onderwerpe aan waaruit menslike dramas bestaan: vrees, dapperheid, liefde, verraad, skeiding en hereniging.
Hierdie uitgawe is 'n pragtig geïllustreerde prenteboek wat Andersen se sprokie op 'n sensitiewe en kindervriendelike manier oorvertel.
♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.
► Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.
Tvåspråkig barnbok (afrikaans - svenska), med ljudbok och video online
"De vilda svanarna" av Hans Christian Andersen är inte utan orsak en av värdelns mest lästa sagor. I tidlös form har den allt det som tema som mänskligt drama är gjort av: Rädsla, tapperhet, kärlek, förräderi, separation och återfinnande.
Denna utgåva är en kärleksfullt illustrerad bildbok som berättar Andersens saga i en inkännande och barnvänlig form.
♫ Lyssna på historien läst av modersmål! I boken hittar du en länk som ger dig fri tillgång till ljudböcker och videor på båda språken.
► Med färgläggningssidor! Via en länk i boken kan bilderna från berättelsen laddas ner för färgläggning.

Product Details

ISBN-13: 9783739985749
Publisher: Sefa Verlag
Publication date: 02/08/2024
Pages: 34
Product dimensions: 8.50(w) x 11.00(h) x 0.09(d)
Language: Afrikaans
Age Range: 4 - 8 Years
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews