Die wilde swane - The Wild Swans (Afrikaans - Engels): Tweetalige kinderboek gebaseer op 'n sprokie van Hans Christian Andersen, met aanlyn oudio en video

Paperback

$11.80 
  • SHIP THIS ITEM
    Qualifies for Free Shipping
  • PICK UP IN STORE
    Check Availability at Nearby Stores

Related collections and offers

Overview

'n Pragtig geïllustreerde verwerking van Andersen se klassieke sprokie. Tweetalige uitgawe (Afrikaans en Engels), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Engels.
"Die wilde swane" van Hans Christian Andersen is met reg een van die gewildste sprokies ter wêreld. Die storie se tydlose vorm raak onderwerpe aan waaruit menslike dramas bestaan: vrees, dapperheid, liefde, verraad, skeiding en hereniging.
Hierdie uitgawe is 'n pragtig geïllustreerde prenteboek wat Andersen se sprokie op 'n sensitiewe en kindervriendelike manier oorvertel.
♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.
► Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.
Bilingual children's picture book (Afrikaans - English), with online audio and video
"The Wild Swans" by Hans Christian Andersen is, with good reason, one of the world's most popular fairy tales. In its timeless form it addresses the issues out of which human dramas are made: fear, bravery, love, betrayal, separation and reunion.
The present edition is a lovingly illustrated picture book recounting Andersen's fairy tale in a sensitive and child-friendly form.
♫ Listen to the story read by native speakers! In the book you'll find a link that gives you free access to online audio and video in both languages.
► With printable coloring pages! A download link in the book gives you free access to the pictures from the story to color in.

Product Details

ISBN-13: 9783739985688
Publisher: Sefa Verlag
Publication date: 02/08/2024
Pages: 34
Product dimensions: 8.50(w) x 11.00(h) x 0.09(d)
Language: Afrikaans
Age Range: 4 - 8 Years
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews