Solank jy staande bly

Solank jy staande bly

by Brand Smit
Solank jy staande bly

Solank jy staande bly

by Brand Smit

Paperback

$8.95 
  • SHIP THIS ITEM
    Qualifies for Free Shipping
  • PICK UP IN STORE
    Check Availability at Nearby Stores

Related collections and offers


Overview

WAAROOR GAAN HIERDIE BUNDEL?

Op Maandag 19 Desember 2005 het ek geskryf, as jy nie opstaan en verder loop nadat jy gestruikel het nie, sal jy "opeindig plat op jou gesig. Mense - vriende, familie, en 'n paar vreemdelinge - sal jou help tot op 'n punt. Maar na 'n ruk sal ook hulle hul eie reise voortsit. Dit is eenvoudig hoe die lewe is."

Op Donderdag 2 Junie 2011 het ek geskryf oor my eie lewensmaat: "As jy nie gelukkig is nie, sal sy jou help om die hindernis uit die weg te ruim, om jou probleem op te los. Sy sal aandring daarop - selfs, as dit nodig is, ten koste van haar eie geluk. Maar as jy nie saamwerk nie, as jy nie jou deel bybring om jouself gelukkig te maak nie, dan kan jy in jou moer in vlieg."

Daar is 'n hele paar vriende, familielede, en selfs 'n paar vreemdelinge wat ek kan bedank vir bystand oor die jare, maar een feit bly staan: As jy dit wil maak deur nog 'n dag, is dit jou verantwoordelikheid om te doen wat jy moet doen om op jou voete te bly, en wanneer jy struikel, moet dit jou vaste voorneme wees om weer op jou voete te kom en die reis voort te sit.

Die notas en essays in hierdie versameling is geskryf tussen 1994 en 2017. Dit getuig van my eie beskeie pogings oor die jare om staande te bly, en die reis enduit te sien.

WIE IS DIE SKRYWER?

Gebore op 29 Junie 1971 in Pretoria, in die Republiek van Suid-Afrika.

Spandeer twee jaar in Suid-Korea as Engelse onderwyser tussen 1996 en 1998.

Werk in Johannesburg vir ses maande in 1998.

Vertrek na Kaohsiung, in die suide van Taiwan, in Januarie 1999.


Product Details

ISBN-13: 9781720922681
Publisher: CreateSpace Publishing
Publication date: 06/08/2018
Pages: 162
Product dimensions: 5.24(w) x 7.99(h) x 0.35(d)
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews