Wat's jou storie? Watermonster

’n Splinternuwe Kies-jou-eie-avontuur-reeks uit die pen van Jaco Jacobs. Wat’s die storie met dié boek? Hierdie is nie sommer enige boek nie – dis JOU storie! Dis reg, JY is die hoofkarakter en JY besluit wat volgende gaan gebeur. Lees die instruksies onderaan elke hoofstuk en besluit wat jy volgende gaan doen. Elke keuse lei na ’n nuwe avontuur.

Is jy dapper genoeg om die watermonster te trotseer? Dis jou keuse – jy kan die vakansie saam met jou ouers oorsee gaan, of saam met jou supervreemde tannie Ingrid langs ’n meer gaan kampeer. Tannie Ingrid is ’n wetenskaplike wat reptiele en paddas bestudeer. Wil jy regtig die hele vakansie lank iewers gaan bly waar daar beslis nie Wi-Fi is nie en jy heeldag met jou water-stewels deur ’n vleiland vol paddas moet ploeter? Maar in die donker waters van die meer skuil ’n geheim. ’n Geheim met skubbe en tande. En dalk word dié vakansie die avontuur van ’n leeftyd …

1149326064

6.95 Pre Order
Wat's jou storie? Watermonster

Wat's jou storie? Watermonster

Wat's jou storie? Watermonster

Wat's jou storie? Watermonster

eBook

$6.95 
Available for Pre-Order. This item will be released on February 10, 2026

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

’n Splinternuwe Kies-jou-eie-avontuur-reeks uit die pen van Jaco Jacobs. Wat’s die storie met dié boek? Hierdie is nie sommer enige boek nie – dis JOU storie! Dis reg, JY is die hoofkarakter en JY besluit wat volgende gaan gebeur. Lees die instruksies onderaan elke hoofstuk en besluit wat jy volgende gaan doen. Elke keuse lei na ’n nuwe avontuur.

Is jy dapper genoeg om die watermonster te trotseer? Dis jou keuse – jy kan die vakansie saam met jou ouers oorsee gaan, of saam met jou supervreemde tannie Ingrid langs ’n meer gaan kampeer. Tannie Ingrid is ’n wetenskaplike wat reptiele en paddas bestudeer. Wil jy regtig die hele vakansie lank iewers gaan bly waar daar beslis nie Wi-Fi is nie en jy heeldag met jou water-stewels deur ’n vleiland vol paddas moet ploeter? Maar in die donker waters van die meer skuil ’n geheim. ’n Geheim met skubbe en tande. En dalk word dié vakansie die avontuur van ’n leeftyd …

Product Details

ISBN-13: 9781779991911
Publisher: Pan Macmillan South Africa Children's Books
Publication date: 02/10/2026
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Age Range: 5 - 8 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Jaco Jacobs is die skrywer van meer as 290 boeke vir kinders en bykans 2 miljoen kopieë van sy boeke is reeds verkoop. Hy spog met 47 bekronings vir sy werk en van sy boeke is vertaal in Engels, Nederlands, Italiaans en Portugees. Twee van sy boeke is tot films verwerk. Jaco woon in Bloemfontein saam met sy vrou, Elize, sy dogters, Mia en Emma, drie honde, ’n kat en ’n troetelluislang.

AlIstair Ackermann is sedert 2001 werksaam as ’n illustreerder. Hy illustreer kinderboeke, opvoedkundige boeke en ontwikkel karakters vir verskeie kliënte. Hy het al verskeie toekennings vir sy werk ontvang . Hy woon in Kaapstad saam met sy vrou en kinders.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews