Maklike Tafelversiering vir Elke Geleentheid

Maklike Tafelversiering vir Elke Geleentheid

by Noeleen Foster
Maklike Tafelversiering vir Elke Geleentheid

Maklike Tafelversiering vir Elke Geleentheid

by Noeleen Foster

eBook

$9.49  $10.50 Save 10% Current price is $9.49, Original price is $10.5. You Save 10%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Talle belangrike gebeurtenisse in ons lewens word selfs beter onthou wanneer ons aan tafel saam met geliefdes sit om ’n maaltyd te deel, te lag en te gesels. Of die gebeurtenis ’n spesiale viering of ’n eenvoudige familie-byeenkoms is, ’n stylvolle tafel komplementeer die kos en die geselskap. As jy daarvan hou om te onthaal, is Maklike Tafelversiering vir Elke Geleentheid propvol idees wat jou sal inspireer om pragtige herinneringe rondom jou etenstafel te skep. Die teks sluit wenke in oor hoe om verskeie dekoritems te maak, asook wenke oor hoe om met flair te onthaal.

Product Details

ISBN-13: 9781432302177
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 08/01/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 160
File size: 32 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Clare Huisamen, Ingrid Loud en Noeleen Foster het koppe saamgesit oor verskeie projekte, wat dekor-artikels vir ’n aantal publikasies insluit. Die inspirasie vir hierdie boek het ontstaan uit die behoefte om herinneringe uit elke geleentheid te skep en die spesiale tye saam met familie en vriende te verryk. Claire is die redakteur van ’n vrouetydskrif. Sy leef volgens die filosofie dat niks goeds ooit bereik kan word sonder hope energie en passie nie. Ingrid, ’n binneversierder, bedryf ’n suksesvolle dekor- en materiaalmaatskappy. Noeleen, reeds vir 15 jaar lank ’n professionele fotograaf, het reeds baie voorblaaie vir glanstydskrifte afgeneem; troufoto’s is haar spesialiteit.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews