Hoe op Aarde?: Antwoorde tot die raaisels van ons planeet

Hoe op Aarde?: Antwoorde tot die raaisels van ons planeet

by Terence McCarthy
Hoe op Aarde?: Antwoorde tot die raaisels van ons planeet

Hoe op Aarde?: Antwoorde tot die raaisels van ons planeet

by Terence McCarthy

eBook

$9.99  $11.00 Save 9% Current price is $9.99, Original price is $11. You Save 9%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

"Hierdie boek bied verklarings vir van ons raaiselagtigste natuurverskynsels: Hoekom pas die kuslyne van Afrika en Suid-Amerika in mekaar? Was seevlak konstant, of het dit oor tyd verander? Is klimaatsverandering ’n nuwe verskynsel? Was ’n dag nog altyd 24 uur lank? Hoe ontstaan ’n tsunami? en nog vele ander. Elk van die 73 raaisels het ’n verklaring, sy dit geologies, mineralogies, astronomies – wat ook al die gebied mag wees. Elke verklaring word omsigtig aangebied, en word aangevul deur verduidelikende tekeninge, volkleurfoto’s en grafieke, sodat enigeen die prosesse wat aan die gang is, kan verstaan. "

Product Details

ISBN-13: 9781920544287
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 12/18/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 176
File size: 25 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Terence McCarthy is ’n Professor in Minerale Geochemie aan die Universiteit van die Witwatersrand. Hy het ’n wye navorsingsbelangstelling in die aardwetenskappe, waaronder ekonomiese en omgewingsgeologie, geochemie en geomorfologie. Hy is ’n voorste kundige in die geologie van vleilande (veral dié van die Okavango Delta in Botswana) en mede-outeur van die hoogaangeskrewe boek, The Story of Earth&Life.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews