Liefde Moord en Facebook

Liefde Moord en Facebook

by François Bloemhof
Liefde Moord en Facebook

Liefde Moord en Facebook

by François Bloemhof

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Liefde Moord en Facebook is ’n tienerroman met genres van beide romanse en rillers. Die hoofkarakter, Klaradyn, raak verlief op 'n fotograaf wat dalk vir die moorde op die modelle in haar tuisdorp verantwoordelik is – die een na die ander word vermoor. Daar is 'n paar verdagtes, maar niks word te ernstig opgeneem nie. Die karakters is wandelende clichés en daar word op ’n humoristiese manier met die modelwêreld gespot, asook mense se obsessie met Facebook en die wyse waarop sosiale media deesdae die menslike gedrag dikteer. Die werklike storie bevat fiktiewe Facebook-insetsels, volledig met foto's en 'n paar skakels na video's en klankgrepe.

Product Details

ISBN-13: 9781485900078
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 11/11/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 176
File size: 3 MB
Age Range: 11 - 16 Years
Language: Afrikaans

About the Author

François Bloemhof is die enigste Afrikaanse skrywer wat omvattend vir die jeug, tieners en volwassenes skryf. Hy is 'n vryskut-taalpraktisyn asook kopieskrywer, resensent en joernalis en is bekend vir die eerste Afrikaanse e-boek en strokiesprentreeks. François skryf vir die verhoog, die radio en tydskrifte, en twee rolprenttekste uit sy pen word vanjaar geproduseer. Hy het heelwat toekennings ontvang, insluitende die De Kat-prys vir sy debuutverhaal, Die Nag Het Net Een Oog.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews