Die dood van Rachel April
Joernalis en meestersstudent Rachel April se lyk word gevind met ’n steekwond in haar hart. Lesea du Plessis, ’n medestudent, stel ondersoek in. Sy het Rachel se dogtertjie belowe sy sal uitvind wat met haar ma gebeur het. Dit blyk dat Rachel tydens ’n internskap by die Anglo-Boereoorlogmuseum iets ontdek het. Maar wat kan dit wees? Gou raak dit duidelik iemand wil keer dat Lesea en haar aanneemboetie die waarheid oor Rachel se moord ontbloot. En nou is hulle self in doodse gevaar.
1147456302

13.82 In Stock
Die dood van Rachel April

Die dood van Rachel April

by P.P. Fourie
Die dood van Rachel April

Die dood van Rachel April

by P.P. Fourie

eBook

$13.82 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Joernalis en meestersstudent Rachel April se lyk word gevind met ’n steekwond in haar hart. Lesea du Plessis, ’n medestudent, stel ondersoek in. Sy het Rachel se dogtertjie belowe sy sal uitvind wat met haar ma gebeur het. Dit blyk dat Rachel tydens ’n internskap by die Anglo-Boereoorlogmuseum iets ontdek het. Maar wat kan dit wees? Gou raak dit duidelik iemand wil keer dat Lesea en haar aanneemboetie die waarheid oor Rachel se moord ontbloot. En nou is hulle self in doodse gevaar.

Product Details

ISBN-13: 9780795802959
Publisher: Queillerie
Publication date: 05/16/2025
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 352
File size: 429 KB
Language: Afrikaans

About the Author

P.P. Fourie is gebore in die Vrystaat en het skoolgegaan in Clarens, Bloemfontein, en Oudtshoorn. Tans woon hy op Wellington. Sy debuutroman, The Heart Is The Size of a Fist, is tesame met die Afrikaanse vertaling,’n Hart is so groot soos ’n vuis, uitgegee. Twee spanningsromans het gevolg: Ons skulde en Die dood van Rachel April. 
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews