Die Kielieboom
Daar is baie wonders rondom ons, ons moet dit net raak sien…
Familie koop ʼn nuwe huis en hul gestremde dogter, Katryn hoor snags geluide vanuit die rigting van die boom. Sy gaan stel ondersoek in een nag en is verstom oor wat sy daar aantref. Sy ontmoet  ʼn paar eienaardige vriende en sommer gou-gou hou sy partytjies in die nag saam met hulle. Selfs toe daar iets vreesliks met  ʼn maat gebeur, hou die gelag en vrolikheid nie op nie en so gebeur daar ook  ʼn wonderwerk wat Katryn in staat stel om te kan loop. 
"Die Kielieboom" is geinspireer deur ʼn boom in ʼn park waar ons dogters altyd gaan speel het.
Die storie is in rym-vorm geskryf en inspireer ons om op die uitkyk te wees vir die wonders van die lewe; in ons kinderjare en des te meer ook in ons grootmens lewe.
Dit demonstreer ook vir ons hoeveel krag daar in blydskap is, soveel so dat  ʼn jong, gestremde dogter  ʼn wonderwerk beleef en kan loop vir die eerste keer in haar lewe.
1147605932

2.99 In Stock
Die Kielieboom

Die Kielieboom

Die Kielieboom

Die Kielieboom

eBook

$2.99 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Daar is baie wonders rondom ons, ons moet dit net raak sien…
Familie koop ʼn nuwe huis en hul gestremde dogter, Katryn hoor snags geluide vanuit die rigting van die boom. Sy gaan stel ondersoek in een nag en is verstom oor wat sy daar aantref. Sy ontmoet  ʼn paar eienaardige vriende en sommer gou-gou hou sy partytjies in die nag saam met hulle. Selfs toe daar iets vreesliks met  ʼn maat gebeur, hou die gelag en vrolikheid nie op nie en so gebeur daar ook  ʼn wonderwerk wat Katryn in staat stel om te kan loop. 
"Die Kielieboom" is geinspireer deur ʼn boom in ʼn park waar ons dogters altyd gaan speel het.
Die storie is in rym-vorm geskryf en inspireer ons om op die uitkyk te wees vir die wonders van die lewe; in ons kinderjare en des te meer ook in ons grootmens lewe.
Dit demonstreer ook vir ons hoeveel krag daar in blydskap is, soveel so dat  ʼn jong, gestremde dogter  ʼn wonderwerk beleef en kan loop vir die eerste keer in haar lewe.

Product Details

ISBN-13: 9781071515679
Publisher: Babelcube Inc.
Publication date: 01/13/2020
Sold by: Bookwire
Format: eBook
Pages: 74
File size: 227 KB
Age Range: 6 - 8 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Francois is die skrywer van die "Junglies" kinderboek reeks wat alreeds vertaal is in Spaans, Frans, Italiaans, Duits, Portugees en Afrikaans. 
Die "Junglies" stories skep bewustheid rondom omgewingskwessies soos bedreigde spesies, omgewingsbewaring en herwinning. 
Francois is ook die skrywer van enkel, alleenstaande kinderboeke. 
Hy het ook al sy hand gewaag aan Jong Volwasse Fantasiefiksie en het reeds sy eerste boek in die genre voltooi, genaamd , "Betrayal, Through the Pages (Book 1)".
Francois woon tans in Indonesië en vedeel sy tyd en aandag tussen sy familie en sy skryfkuns. Vir meer inligting besoek assbelief http://fkeyser1.allauthor.com/.

Die “Junglies” stories skep bewustheid rondom omgewingskwessies soos bedreigde spesies, omgewingsbewaring en herwinning. 
Francois is ook die skrywer van enkel, alleenstaande kinderboeke. 
Hy het ook al sy hand gewaag aan Jong Volwasse Fantasiefiksie en het reeds sy eerste boek in die genre voltooi, genaamd , “Betrayal, Through the Pages (Book 1)”.
Francois woon tans in Indonesië en vedeel sy tyd en aandag tussen sy familie en sy skryfkuns. Vir meer inligting besoek assbelief http://fkeyser1.allauthor.com/.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews