Die ou vrou en die priester en ander verhale

Die ou vrou en die priester en ander verhale

by Cecile Cilliers
Die ou vrou en die priester en ander verhale

Die ou vrou en die priester en ander verhale

by Cecile Cilliers

eBook

$8.99  $9.67 Save 7% Current price is $8.99, Original price is $9.67. You Save 7%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Van 1981 tot 2014 skryf Cecile Cilliers rubrieke vir Beeld, De Kat en Sarie. Deur die jare het sy etlike bydraes vir verskillende bundels gemaak, maar Die ou vrou en die priester is haar eerste eie kortverhaalbundel. Verskeie klassieke temas word onder die loep geneem: dit wat in 'n huwelik ongesê bly tussen man en vrou, die verwikkelde band tussen ma en dogter, die oorweldigende blindheid van 'n eerste liefde, en bowenal die uitdagings van oud word. Die verhale spreek tot 'n breë gehoor. Baie leesbaar, met 'n diep menslikheid wat uit die stories straal.

Product Details

ISBN-13: 9780798177009
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 02/19/2018
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 192
File size: 492 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Cecile Cilliers is in 1933 gebore. In 1980 ontvang sy haar doktorsgraad in letterkunde. Drie-en-dertig jaar lank, tot in 2014, het Cecile rubrieke geskryf vir Beeld, De Kat en Sarie. Versamelings van die onderskeie rubrieke is deur Tafelberg uitgegee; verskeie publikasies verskyn ook by CUM. Cecile woon in Vishoek en het drie kinders.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews