Draers van die Lig: 200 oordenkings vir vandag

Draers van die Lig: 200 oordenkings vir vandag

Draers van die Lig: 200 oordenkings vir vandag

Draers van die Lig: 200 oordenkings vir vandag

eBook

$8.99  $10.36 Save 13% Current price is $8.99, Original price is $10.36. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Draers van die Lig is 200 oordenkings vir mense vandag, geskryf deur goeie vriende Stephan Joubert en Johan Smith. Die oordenkings is relevant, kragtig en op die man af en bespreek alledaagse kwessies soos gebed, naasteliefde, vergifnis en genade en hoe om steeds draers van die Lig in die wêreld vandag te wees.

Product Details

ISBN-13: 9780796322739
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 06/17/2022
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 208
File size: 703 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Dr Johan Smith werk al meer as 30 jaar met jongmense, ouers en gesinne, en was al die outeur of mede-outeur van meer as 30 boeke. Johan tree landswyd op in kerke en skole en bied graag motiverings-, inspirasie- en bemagtigingspraatjies aan. Johan is getroud met Helena en hulle het drie kinders en drie kleinkinders. Hy bly in Wingatepark, Pretoria.
Stephan Joubert is ’n teoloog, bekroonde skrywer, prediker en ’n gesinsman. Hy is hoof van eKerk en ’n buitengewone professor by verskeie universtiteite. Hy skryf rubrieke in Beeld en JUIG! Die Boodskap, saam met Jan van der Watt, is een van die mylpale in sy lewe. Stephan het al meer as 55 titels uitgegee en meer as 200 000 boeke verkoop.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews