Drie Baasspeurders

Drie Baasspeurders

by Vi le Roux
Drie Baasspeurders

Drie Baasspeurders

by Vi le Roux

eBook

$2.49  $3.00 Save 17% Current price is $2.49, Original price is $3. You Save 17%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Markus is 'n tien jaar oud en is baie lief vir sy twee honde. Daar is 'n swaksiende Malteser, Basjan (hy dink hy is groter en sterker as al die ander honde), en 'n Labrador, Jonathan (baie vriendelik en lojaal). In Drie Baasspeurders ontdek Markus per toeval dat hy ‘hondetaal’ kan verstaan. Hy sukkel om aan sy superkrag gewoond te word, maar besef later dat dit ook pret kan verskaf. Hy beleef spanningsvolle oomblikke saam met Jonathan en Basjan terwyl hulle die hondestelers probeer vastrek. Basjan, byt ’n rooi onderbaadjieknoop by die hondesalon af wat as die verdoemende bewysstuk dien.

Product Details

ISBN-13: 9781432307868
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 05/01/2016
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 64
File size: 3 MB
Age Range: 7 - 10 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Vi le Roux is ’n oud-laerskoolonderwyser en is bekend vir haar stories vir radio en tydskrifte. Drie Baasspeurders is haar tweede kinderboek en weerspieël haar besondere liefde vir honde.
Volgens Celeste Beckerling (al. Mrs Beckerling) se kunsonderwyser was haar sketse altyd te kleurvol, te helder en die karakters se oë te groot. Ná tien jaar in die uitgewersbedryf het sy besluit om haar besondere illustrasies in kinderboeke vas te vang.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews