Drie moorde in die Baai
Bianca Fabricious, hygromanskrywer en nuwe eienaar van die Strandlopergastehuis op St. Helenabaai, het skaars haar voete gevind of die uitsig voor haar kamervenster verander in ’n misdaadtoneel. Bianca probeer haarself as verdagte uitskakel en die regte boosdoener aan die kaak stel, maar dit veroorsaak ’n hele reeks onvoorsiene gebeure . . . Dié spanningsvolle en skerpsinnige intrige is boonop propvol kwinkslae én ontluikende romanse.
1147801313

14.27
In Stock
5
1

Drie moorde in die Baai
288
Drie moorde in die Baai
288
14.27
In Stock
Product Details
ISBN-13: | 9780798185097 |
---|---|
Publisher: | Human & Rousseau |
Publication date: | 07/04/2025 |
Sold by: | Barnes & Noble |
Format: | eBook |
Pages: | 288 |
File size: | 936 KB |
Language: | Afrikaans |
About the Author
From the B&N Reads Blog