Drome het ook asem
Duncan Weston, eienaar van Soeterwijn, voel of hy uit homself kan stap. Hoe kan ’n mens alles hê en tog voel asof jy niks het nie? ’n Vakansie weg van sy alledaagse roetine is wat hy nodig het. In Rome wag Isabel Haasen hom by die lughawe in. Ondanks haar kil houding voel Duncan intuïtief tuis in haar geselskap, maar daar is iets wat sy wegsteek . . . ’n Fyn genuanseerde verhoudingsverhaal wat veel dieper delf as net ’n romanse in Rome.
1145982956

13.99
In Stock
5
1

Drome het ook asem
288
Drome het ook asem
288
13.99
In Stock
Product Details
ISBN-13: | 9780798184755 |
---|---|
Publisher: | Human & Rousseau |
Publication date: | 07/05/2024 |
Sold by: | Barnes & Noble |
Format: | eBook |
Pages: | 288 |
File size: | 658 KB |
Language: | Afrikaans |
About the Author
From the B&N Reads Blog