Dubbelspiraal

Dubbelspiraal

by André Jansen
Dubbelspiraal

Dubbelspiraal

by André Jansen

eBook

$10.99  $14.51 Save 24% Current price is $10.99, Original price is $14.51. You Save 24%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Hy en Xolisa Ndlela sou vriende kon wees, besef geheime agent Koos Jooste hier teen die nadraai van die 1994-verkiesing. Want hulle ontdek aspekte van mekaar wat nie een sou vermoed het nie: soos Ndlela se ervaringe in Quatro, die ANC se berugte strafkamp in Angola, en hoe elkeen oor die toekoms voel. Sedert die Soweto-oproer in 1976 kruis die paaie van dié twee Suid-Afrikaners telkens tydens sleuteloomblikke in die land se geskiedenis. Jooste verdedig die bestaande bestel, Ndlela beywer hom vir die nuwe, en Dubbelspiraal plaas die fokus op hoe die magsewewig tussen hulle gedurig verander. Die leser word gevoer van Grahamstad na Soweto, Amsterdam na Parys, Mtubatuba na Bettysbaai. Jooste, agent in die vreemde, moet persoonlike tragedie verwerk, in ’n wankelende wêreld vastigheid soek, en sukkel met die begrippe patriotisme en lojaliteit. En wat kan één mens doen om die euwels van die nuwe heersers se korrupsie te bestry? “. . . ’n merkwaardige leeservaring.” – Kerneels Breytenbach

Product Details

ISBN-13: 9780795801815
Publisher: Queillerie
Publication date: 06/26/2018
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 385
File size: 467 KB
Language: Afrikaans

About the Author

André Jansen is die skuilnaam van 'n ervare, bedrewe spanningsverhaalskrywer. Hy is die skrywer van Die Jerigo-krisis (Human&Rousseau, 1986) en Die Simson-opsie (Human&Rousseau, 1998). Hy woon op Bettysbaai.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews