Hierdie is 'n lys van Chris se beste grappies en stories.
Sien die humor in die lewe raak.
Lees dit – Geniet dit en bêre dit en lees dit later weer.
Dit wat u in hierdie boek lees gebeur in die werklike lewe.
Daar is 'n tyd vir alles het Koning Salomo gesê: Ook 'n tyd vir lag.
Moenie die ernstige tye afskeep nie maar maak tyd om te ontspan met hierdie boek en lag 'n slag lekker.
Hoe minder ernstig 'n mens die sorge van die lewe opneem, hoe gouer verdwyn hulle.
Ek glo julle gaan dit geniet en al die spanning vergeet.

Ek Lag Julle Dood vir my

Ek Lag Julle Dood vir my
Product Details
BN ID: | 2940044338494 |
---|---|
Publisher: | jacodebeer |
Publication date: | 02/20/2013 |
Sold by: | Smashwords |
Format: | eBook |
File size: | 247 KB |
Language: | Afrikaans |