Farao Se Soektog

Farao Se Soektog

by Johan Crous
Farao Se Soektog

Farao Se Soektog

by Johan Crous

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Interaktiewe weergawe (Eroties en Romantiese weergawe).
Dit is al 'n paar jaar wat vrede heers in Egipte na die invallers, die Hyksos se juk afgegooi en hulle uit die land verdryf is. Jong Zasor, die koninklike skriba, en opvoeder in die skryfkuns van die drie koninklike prinsesse, word onverwags deur die Farao met 'n senior militêre rang beloon.
Kort daarna begin die rampe die koningshuis te tref. Zasor begin gevoelens ontwikkel vir die jongste prinses, maar weet dat hy haar nooit sal kan kry nie, want hy is 'n wees en lid van die burgerstand, terwyl sy 'n koninklike is.
Zasor se twee leermeesters is verstom oor die vordering wat hy maak om die Sin aan te leer. Sy vermoë word byna daagliks sterker. Wanneer sy leermeesters ook vermoor word, weet Zasor sy dae is getel. Die voortbestaan van die koningshuis rus op sy skouers.
Wanneer die koning se opvolger die troon bestyg, gebeur iets verskrikliks, die ondenkbare en Zasor sal enige iets doen om dit te verander. Hy besef nou sy tyd is uiters beperk en sy teenstander het geen genade hoegenaamd nie.
Hierdie boek is 'n fantasieverhaal en ek het die hele storie suiwer uit my duim gesuig. Hierdie boek is hoofsaaklik 'n fantasie, maar ek het romanse ook ingesluit om dit 'n meer gebalanseerde verhaal te maak.

Hierdie boek is die interaktiewe weergawe. Dit bevat beide die Erotiese (Seks word in detail beskryf) en die Romantiese weergawe (Seks word nie in detail beskryf nie). Die leser kan 'n keuse maak ten opsigte van watter deel u wil lees. By die bestemde gedeelte kan u 'n keuse maak. Volg net die instruksies wanneer u daar kom.


Product Details

BN ID: 2940163331598
Publisher: Johan Crous
Publication date: 09/07/2019
Sold by: Smashwords
Format: eBook
File size: 2 MB
Age Range: 18 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Johan Crous I started to write during many recovery periods in Hospital due to surgery. Police officer by day, specializing in event management (disabled). Married to Karin Two daughters and one granddaughter.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews