Geloof anderkant Sondag: Christenskap met en sonder die kerk

Geloof anderkant Sondag: Christenskap met en sonder die kerk

by Julian Muller
Geloof anderkant Sondag: Christenskap met en sonder die kerk

Geloof anderkant Sondag: Christenskap met en sonder die kerk

by Julian Muller

eBook

$9.99  $11.51 Save 13% Current price is $9.99, Original price is $11.51. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

'n Groeiende groep gelowiges bevind hulle vandag buite die kerk. Hulle noem hulself nog Christene, maar sukkel om met die georganiseerde godsdiens te identifiseer. Ander is steeds tuis in die kerk, maar verlang na nuwe maniere van praat oor geloof. Dié boek is vir hierdie soekendes. Die bekende teoloog Julian Müller onderskei tussen wat hy 'n Sondag-geloof noem en "geloof anderkant Sondag". Waar 'n Sondag-geloof die veiligheid van duidelike reëls en vaste kerklike gebruike bied, laat geloof anderkant Sondag ruimte vir onsekerheid en vertwyfeling. Dit maak erns met die geloofsvrae waarmee mense worstel sonder om te oorvereenvoudig. Müller gebruik sy eie vrae as vertrekpunt en neem treffende voorbeelde uit sy eie lewe om te wys dat daar wel anderkant Sondag geglo kan word.

Product Details

ISBN-13: 9780624066248
Publisher: Tafelberg
Publication date: 07/03/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 204
File size: 558 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Julian Müller is 'n emeritus-professor aan die Universiteit van Pretoria. Talle boeke het al uit sy pen verskyn, waaronder 'Om te mag twyfel' en 'Opstanding'. Vir 'Die erediens as fees' ontvang hy in 1992 die Andrew Murray-prys vir Christelike literatuur.

Read an Excerpt

'n Groeiende groep gelowiges bevind hulle vandag buite die kerk. Hulle noem hulself nog Christene, maar sukkel om met die georganiseerde godsdiens te identifiseer. Ander is steeds tuis in die kerk, maar verlang na nuwe maniere van praat oor geloof. Dié boek is vir hierdie soekendes._x000D_

_x000D_

Die bekende teoloog Julian Müller onderskei tussen wat hy 'n Sondag-geloof noem en "geloof anderkant Sondag". Waar 'n Sondag-geloof die veiligheid van duidelike reëls en vaste kerklike gebruike bied, laat geloof anderkant Sondag ruimte vir onsekerheid en vertwyfeling. Dit maak erns met die geloofsvrae waarmee mense worstel sonder om te oorvereenvoudig._x000D_

_x000D_

Müller gebruik sy eie vrae as vertrekpunt en neem treffende voorbeelde uit sy eie lewe om te wys dat daar wel anderkant Sondag geglo kan word.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews