Hartstog op Hartenbos

Hartstog op Hartenbos

by Trish Goosen
Hartstog op Hartenbos

Hartstog op Hartenbos

by Trish Goosen

eBook

$5.07 

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Karien van Tonder is vreeslik opgewonde toe haar verloofde, Shaun Morris, haar die projekbestuurder en hoofontwerper van hulle nuwe boetiekhotel maak. Al waaroor sy nie so seker is nie, is die ligging, want hy het wraggies op Hartenbos besluit. Nou moet Karien terugkeer na dié vakansiedorp waar sy saam met haar ma in ’n tuinwoonstelletjie gebly het. En waar sy teen haar sin herinner word aan “Vlam”, die rebelse tiener wat sy eens was. Die ergste van alles is dat haar tienerliefde Malan Hugo nog op die dorp is – en hy het sowaar nóg aantrekliker geraak. Waarom reageer sy steeds so intens op Malan? Is sy dan nie seker van Shaun nie?

Product Details

ISBN-13: 9780624071105
Publisher: Satyn
Publication date: 06/06/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 224
File size: 324 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Trish Goosen is in Kaapstad gebore, het grootgeword in Florida aan die Wesrand en matrikuleer aan die Hoërskool Vredenburg op die Weskus. Trish woon tans saam met haar man op Vredenburg en is verslaggewer by die Weslander. Hartstog op Hartenbos is haar tweede liefdesverhaal onder die Satyn-druknaam.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews